14/08/2026
🏕️ *VERLORE EN GEVONDE ITEMS – BRANDERS- EN GOLFIESKAMP*
Het jy iets tydens die Branders- en Golfieskamp verloor? Ons het ’n aantal verlore en gevonde items.
📞 Kontak Riaan by 083 455 4540 indien jy ’n item herken en dit wil kom afhaal.
⚠️ Neem asseblief kennis:
Items sal tot 5 September 2026 gehou word. Items wat teen daardie datum nie opgeëis is nie, sal daarna aan Moeg Gesukkel geskenk word.
🔋 Daar is ook ’n kragbank en 'n horlosie wat uitgeteken moet word wanneer dit afgehaal word.