29/11/2025
Is jy opsoek na vakansie akkommodasie by die see hierdie Desember?
Laaste-minuut selfsorg Desember vakansieverblyf is beskikbaar in Seaview, Port Elizabeth.
Ons volledig toegeruste selfsorg Seaview Vakansiewoonstel is gedurende Desember beskikbaar.
Slegs 15 km vanaf Port Elizabeth, in die rustige kusdorp Seaview, bied die woonstel:
2 slaapkamers
Sitkamer
Kombuisie
Badkamer
Oop balkon met ’n draagbare braai en asemrowende see-uitsigte
Die eenheid is ideaal geleë binne stapafstand van getypoele, ’n Spar-supermark, wassery, plaaslike kroeg en restaurant.
Pragtige nabygeleë strande by Kini Bay, Maitland en Sardinia Bay bied uitstekende swemgeleenthede, en Seaview self is gewild vir sy uitstekende rots- en branderhengel.
Tarief: R2000 per nag vir die hele eenheid (slaap 2–4 gaste)
Minimum verblyf: 5 nagte
📞 Kontak Bennie by 082 773 3710 vir meer inligting.