30/08/2024
Selfsorg Akkomodasie in PE. Woonstel beskik oor 'n dubbelbed in die slaapkamer, en twee driekwart beddens in die oopplan gedeelte. R380 vir enkel persoon. R550 vir 2 persone. R700 vir 3 persone en R1000 vir 4 persone per nag. Kontak ons gerus vir navrae. Karen 073 929 4090