01/06/2026
WAARSKUWING: VLAK 5 VIR ONTWRIGTENDE REËN
Geldig vanaf Woensdag 3 Junie 00:00 tot Donderdag 4 Junie 23:59.
’n Vlak 5-waarskuwing vir ontwrigtende reën is vir die Nelson Mandelabaai Metro en verskeie dele van die Oos-Kaap uitgereik. Swaar reënval kan ernstige gevolge hê, insluitend moontlike gevaar vir lewe, oorstromings van paaie en woongebiede, die verskuiwing van gemeenskappe, asook modderstortings in kwesbare gebiede.
Inwoners word versoek om waaksaam te bly, nie deur oorstroomde paaie of riviere te ry of loop nie, en die nodige voorsorgmaatreëls te tref om hul veiligheid te verseker.
• Bly weg van laagliggende gebiede en rivierlope.
• Monitor weer opdaterings gereeld.
• Bly tuis indien toestande gevaarlik raak.
*********************************
LEVEL 5 WARNING FOR DISRUPTIVE RAIN
Valid from Wednesday, 03 June 00:00 until Thursday, 04 June 23:59.
A Level 5 warning for disruptive rain has been issued for Nelson Mandela Bay Metro and several parts of the Eastern Cape. Heavy rainfall is expected to result in significant impacts, including possible danger to life, flooding of roads and settlements, displacement of communities, and the risk of mudslides in vulnerable areas.
Residents are urged to remain vigilant, avoid crossing flooded roads or rivers, and take the necessary precautions to ensure their safety.
• Stay away from low-lying areas and riverbanks.
• Monitor weather updates regularly.
• Remain indoors if conditions become dangerous.