Die Koejawelhuisie

Die Koejawelhuisie Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Koejawelhuisie, Hotel & Lodging, Die Koejawelhuisie, Porterville.
(1)

Operating as usual

So glad to be able to welcome all our guests back to our beautiful farm. So peaceful with mother nature at her most beau...
02/08/2020

So glad to be able to welcome all our guests back to our beautiful farm. So peaceful with mother nature at her most beautiful!

Pluktyd in die boord! En die koejawels is heerlik!!
10/06/2020

Pluktyd in die boord! En die koejawels is heerlik!!

A special present from special person! Such a nice gift to hang at #DieKoejawelhuisie! Thanks to Joey Koen!
10/06/2020

A special present from special person! Such a nice gift to hang at #DieKoejawelhuisie! Thanks to Joey Koen!

Come visit #DieKoejawelhuisie. Enjoy fresh air away from other people. Eat fresh guavas full of vitamin C! Sit in the #K...
22/03/2020

Come visit #DieKoejawelhuisie. Enjoy fresh air away from other people. Eat fresh guavas full of vitamin C! Sit in the #Kolkolhottub and watch the stars at night while having a braai!

Reg vir ons naweek gaste. Spring gou en bespreek vir 2020 voor ons vol is. Kom rus hier en geniet die stilte, sit in die...
03/01/2020

Reg vir ons naweek gaste. Spring gou en bespreek vir 2020 voor ons vol is. Kom rus hier en geniet die stilte, sit in die #Kolkolhottub onder die duisende sterre....ver van almal en die gewoel.

So lekker as die gaste lekker kuier en dit geniet!
04/11/2019

So lekker as die gaste lekker kuier en dit geniet!

Oestyd op die plaas.
04/11/2019

Oestyd op die plaas.

12/06/2019

Heerlike koejawels hang aan die bome! Dis so mooi groen nou op die plaas. Koejawels te koop ook as jy belangstel laat weet my by 0839554081.

Lekker gerëen vandag. 'n Hele 44mm! Als nou so mooi skoon gewas. Bespreek jou plekkie gou. Die winter is dit so mooi hie...
20/05/2019

Lekker gerëen vandag. 'n Hele 44mm! Als nou so mooi skoon gewas. Bespreek jou plekkie gou. Die winter is dit so mooi hier! Kom steek die kaggel aan en sit jou voete op.

Lekker as ons gaste lekker bly!
25/04/2019

Lekker as ons gaste lekker bly!

Koejawel pluk tyd het begin! Die weer is heerlik!!! Kom ontspan in die hottub  onder die sterreprag!  Gou spring  vir di...
25/04/2019

Koejawel pluk tyd het begin! Die weer is heerlik!!! Kom ontspan in die hottub onder die sterreprag! Gou spring vir die naweek het ons 'n kansellasie gehad!

11/04/2019

Thanks everyone! Die Koejawelhuisie has been awarded Super Host Status on AIRBNB!

Oor n maand is dit pluktyd. Kom kuier, kom eet koejawels en kom lê in die hottub en kyk die sterre! Gou spring die nawek...
01/04/2019

Oor n maand is dit pluktyd. Kom kuier, kom eet koejawels en kom lê in die hottub en kyk die sterre! Gou spring die naweke raak gou vol!

So lekker as ons gaste lekker bly!
22/02/2019

So lekker as ons gaste lekker bly!

22/02/2019
Nuwe klippies gegooi die week rondom Die Koejawelhuisie. Kom kuier op die plaas. Onthou April tot Sept is koejaweltyd. B...
10/02/2019

Nuwe klippies gegooi die week rondom Die Koejawelhuisie. Kom kuier op die plaas. Onthou April tot Sept is koejaweltyd. Bespreek gou om jou plek te verseker. Kyk daai lekker hottub op die stoep!

So dankbaar vir die rëen! Heerlik koel op die plaas. Die kinders is mal oor die damme en veld.
03/02/2019

So dankbaar vir die rëen! Heerlik koel op die plaas. Die kinders is mal oor die damme en veld.

Heerlike soel aande op die plaas. Kom geniet die rustigheid hier,  braai buite en kyk die sterre. Of geniet die kolkol h...
29/01/2019

Heerlike soel aande op die plaas. Kom geniet die rustigheid hier, braai buite en kyk die sterre. Of geniet die kolkol hottub!

Die Koejawelhuisie
10/11/2018

Die Koejawelhuisie

Die Koejawelhuisie's cover photo
10/11/2018

Die Koejawelhuisie's cover photo

Die Koejawelhuisie
10/11/2018

Die Koejawelhuisie

Kom kuier bietjie op die plaas en ervaar die rustigheid terwyl jy lekker in die hottub ontspan!
10/11/2018

Kom kuier bietjie op die plaas en ervaar die rustigheid terwyl jy lekker in die hottub ontspan!

Hooi maak tyd op die plaas!
14/10/2018

Hooi maak tyd op die plaas!

Ons het n kansellasie gehad vir die langnaweek. Gou spring! Dis so baie mooi nou hier. Kom sit rustig by die kaggel en v...
11/09/2018

Ons het n kansellasie gehad vir die langnaweek. Gou spring! Dis so baie mooi nou hier. Kom sit rustig by die kaggel en vergeet van die wereld!

Die Koejawelhuisie
28/08/2018

Die Koejawelhuisie

Die Koejawelhuisie het n grootboet by gekry! Die Tabakhuis is ook nou beskikbaar vir besprekings! Die Tabakhuis slaap 8 mense, en is een van die ouer plaashuise in die omgewing. Hy is 300 meter van Die Koejawelhuisie af. Kom kuier gerus en ervaar die rustigheid hier. Dis die mooiste tyd van die jaar!

Die Koejawelhuisie het n grootboet by gekry! Die Tabakhuis is ook nou beskikbaar vir besprekings! Die Tabakhuis slaap 8 ...
28/08/2018

Die Koejawelhuisie het n grootboet by gekry! Die Tabakhuis is ook nou beskikbaar vir besprekings! Die Tabakhuis slaap 8 mense, en is een van die ouer plaashuise in die omgewing. Hy is 300 meter van Die Koejawelhuisie af. Kom kuier gerus en ervaar die rustigheid hier. Dis die mooiste tyd van die jaar!

Die mooiste tyd van die jaar!
01/08/2018

Die mooiste tyd van die jaar!

Reg vir ons naweek gaste!
22/06/2018

Reg vir ons naweek gaste!

Oestyd is pluk tyd in die koejawelboord! Seisoen tyd is tot einde Sept. Kom kuier op die plaas. Dis rustig en pragtig in...
13/06/2018

Oestyd is pluk tyd in die koejawelboord! Seisoen tyd is tot einde Sept. Kom kuier op die plaas. Dis rustig en pragtig in die natuur!

Yummy!
02/06/2018

Yummy!

Oestyd op die plaas!
31/05/2018

Oestyd op die plaas!

Boodskappies van ons gaste!
23/05/2018

Boodskappies van ons gaste!

Reg vir ons volgende gaste!
03/04/2018

Reg vir ons volgende gaste!

Rustig tussen die koejawels, die visarende skree vreeslik vandag!
19/03/2018

Rustig tussen die koejawels, die visarende skree vreeslik vandag!

12/03/2018

Die Koejawelhuisie is nog beskikbaar Paasnaweek weens kanselasie. Spring gou en bespreek direk by my. 0839554081.

Address

Die Koejawelhuisie
Porterville
6810

Telephone

27839554081

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Koejawelhuisie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Koejawelhuisie:

Nearby hotels


Other Hotels & Lodging in Porterville

Show All

Comments

Where is this?
Ths vir die invite ,,,