Diggers Pub - Postmasburg Hotel

Diggers Pub - Postmasburg Hotel Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Diggers Pub - Postmasburg Hotel, 32 Main Street, Postmasburg.

11/08/2022
Nou beskikbaar by Diggers Pub. Kom geniet 'n peusel happie saam jou doppie. Dis vinger aflek lekkerde Maters!
17/03/2022

Nou beskikbaar by Diggers Pub. Kom geniet 'n peusel happie saam jou doppie. Dis vinger aflek lekkerde Maters!

Môre aand maak ons weer so. Lekker musiek met paar lekker Specials. Kom maak n draai, skop uit daai werk skoene en trek ...
03/03/2022

Môre aand maak ons weer so. Lekker musiek met paar lekker Specials. Kom maak n draai, skop uit daai werk skoene en trek daai dans skoene aan! Sien later Maters!

17/02/2022
28/01/2022

DJ Mini-me laat tot Coke blikke nader aanmekaar beweeg!! Coke blikke wat hul deeg beweeg!! 🤣🤣

Kom join ons vir n lekker skud saam DJVets & Mini-me! Lekker specials soos altyd! Vrydag aand is die Hotel die plek om t...
25/01/2022

Kom join ons vir n lekker skud saam DJVets & Mini-me! Lekker specials soos altyd! Vrydag aand is die Hotel die plek om te wees!

Middag Manne en Manninne. Sorry Dames, Saterdag is dit weer sulke tyd! Die Bokke pak die "Ingelse" ! So kom kyk op 'n le...
18/11/2021

Middag Manne en Manninne. Sorry Dames, Saterdag is dit weer sulke tyd! Die Bokke pak die "Ingelse" ! So kom kyk op 'n lekker groot skerm! Ons gaan weer die lootjie ding doen. Raai die score reg en wen n lekker prys. O ja as jy met jou trui kom kyk, kry jy n groen shootertjie van die bar af Mahala!! Lekker man! So sien julle later Maters!!

10/09/2021

Ouens ons is Sondag oop vanaf 11h00 tot 14h30 vir die Rugby tussen die Bokke en Australia!!! Wat 12h00 afskop. Kom geniet hom saam ons. Koue bier, special op Brannas. Vir die wat wil eet vat n 300g Rump steak met chips en slaai vir slegs R90.

Address

32 Main Street
Postmasburg
8420

Opening Hours

Monday 09:00 - 02:00
Tuesday 09:00 - 02:00
Wednesday 09:00 - 02:00
Thursday 09:00 - 02:00
Friday 09:00 - 02:00
Saturday 09:00 - 02:00

Telephone

27533131166

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Diggers Pub - Postmasburg Hotel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share