Klinkies Potchefstroom

Klinkies Potchefstroom In the heart of Van der Hoffpark, you will find this private, quiet, cosy and relaxing apartments.

With 1 unit being furnished for a single person or a family of 4, the 2nd unit is ideal for the business man/woman who is in Potchefstroom for work.

Weet jy nie waar om die rugbygees is nie? Dis definitief by Kooperasie Kroeg & Kos - sein julle daar!!!
28/06/2025

Weet jy nie waar om die rugbygees is nie? Dis definitief by Kooperasie Kroeg & Kos - sein julle daar!!!

Die skerm is groot, die gees is lekker!!! Waarvoor wag jy? Kom kyk die rugby by Kooperasie!!

With the rugby season starting, we're all getting ready for a jam-packed rugby weekend. We are especially giving out a h...
27/06/2025

With the rugby season starting, we're all getting ready for a jam-packed rugby weekend. We are especially giving out a huge shout out to Springbok Women's Rugby too.

We recently had the privilage to host Jakkie Cilliers at Klinkies while she visited with her agent, Monya Monรจ Greyvenstein and we're ready to support both our men and women this upcoming rugby season.

11/06/2025
As jy by Fernando's in Ponta Do Ouro 'n draai maak, kyk uit vir Klinkies Potchefstroom se besigheidskaartjie/kontakinfo ...
09/12/2024

As jy by Fernando's in Ponta Do Ouro 'n draai maak, kyk uit vir Klinkies Potchefstroom se besigheidskaartjie/kontakinfo wat tussen die duisende kaartjies opgesit is.

Ons is reeds vol tot die einde van die jaar, maar sien uit om julle volgende jaar weer by Klinkies te verwelkom.

Kom skop jou skoene by ons uit...

Kom skop jou skoene hier uit!Ons het 3 heerlike selfsorg eenhede beskikbaar waar jy (en jou gesin) kan kom ontspan.Hier ...
08/11/2024

Kom skop jou skoene hier uit!

Ons het 3 heerlike selfsorg eenhede beskikbaar waar jy (en jou gesin) kan kom ontspan.

Hier is selfs braaigeriewe vir 'n lekker braaivleisie terwyl julle in Potch kuier.

Bespreek jou verblyf direk om enige "middelmanne" uit te skakel:
https://book.nightsbridge.com/33138

14/10/2024
Dankie julle!!
20/09/2024

Dankie julle!!

17/09/2024

Met die reรซn wat rustig val en amptelik die nuwe seisoen aankondig, is ons trots om hierdie plasing vandag te maak!๐Ÿ’ฆ

Ons leuse van die Potch Geesfees was hierdie jaar "๐•๐ž๐ซ๐Ÿ๐ซ๐š๐š๐ข ๐จ๐ง๐ฌ ๐๐จ๐ซ๐ฉ" en ons is ๐Ž๐๐†๐„๐–๐Ž๐๐ƒ๐„ om met julle te deel dat ons 'n bedrag van ๐‘๐Ÿ๐Ÿ๐ŸŽ ๐ŸŽ๐ŸŽ๐ŸŽ oorhandig aan die Potchefstroom Sakekamer vir die skoonmaak en mooimaak projek van ons mooie dorp!๐Ÿคฉ

Ons doelwit is om die N12 bietjie op te knap, reg te ruk en ons dorp se ingang van die groot stad af te verfraai!

Hierdie skenking sou egter nie moontlik gewees het ๐ฌ๐จ๐ง๐๐ž๐ซ ๐จ๐ง๐ฌ ๐๐จ๐ญ๐œ๐ก๐ž๐Ÿ๐ฌ๐ญ๐ซ๐จ๐จ๐ฆ ๐ ๐ž๐ฆ๐ž๐ž๐ง๐ฌ๐ค๐š๐ฉ ๐ง๐ข๐ž. Dankie aan elkeen wat 'n bydrae gelewer het - net deur die fees by te gewoon het, het julle verseker dat ons hierdie geld kon aanwend vir 'n positiewe doel!

Word deel van die Potchefstroom Sakekamer se jaarlikse "Clean-up, E-waste and Recycle week 2024" ๐Ÿ‘‰ https://www.facebook.com/share/Xm9Y8dRQpgbiC4iF/

Hou steeds ons platforms dop - ons deel binnekort meer!

30/08/2024
29/08/2024

๐—ข๐—ป๐˜๐—บ๐—ผ๐—ฒ๐˜ ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐—ฉ๐—˜๐—ฅ๐—•๐—Ÿ๐—ฌ๐—™๐—•๐—ข๐—ฅ๐—š๐—˜

Ons sรช graag dankie aan Klinkies Potchefstroom wat 'n verblyfborg vir ons is tydens die jaar se Potch Geesfees . Ons kunstenaars gaan definitief heerlik by julle bly.

Die Potch Geesfees is die jaar terug met 'n nuwe doelwit - om ons dorp te verfraai en jou bywoning dra by tot hierdie doel!

๐‘ฉ๐’“๐’Š๐’๐’ˆ ๐’…๐’Š๐’† ๐’‰๐’†๐’๐’† ๐’‡๐’‚๐’Ž๐’Š๐’๐’Š๐’†! ๐‘ถ๐’๐’” ๐’ˆ๐’‚๐’‚๐’ ๐’๐’†๐’Œ๐’Œ๐’†๐’“ ๐’Œ๐’–๐’Š๐’†๐’“!๐Ÿ‘จโ€๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿ‘งโ€๐Ÿ‘ฆ

๐ŸŽซ๐Š๐š๐š๐ซ๐ญ๐ฃ๐ข๐ž๐ฏ๐ž๐ซ๐ค๐จ๐ฉ๐ž vir die Potch Geesfees ๐—œ๐—ฆ ๐—ข๐—ข๐—ฃ op TIXSA!
https://bit.ly/4byJgb4

Ooooooeeeeee, die is mos nou 'n lekker geleentheid vir ons plaaslike kunstenaars!Waar wil jy nou beter blootstelling kry...
20/07/2024

Ooooooeeeeee, die is mos nou 'n lekker geleentheid vir ons plaaslike kunstenaars!

Waar wil jy nou beter blootstelling kry in ons geweste?

Skryf gou in om nie jou kans te laat verby glip nie.

๐‡๐ž๐ญ ๐๐จ๐ญ๐œ๐ก ๐’๐š๐ง๐  ๐“๐š๐ฅ๐ž๐ง๐ญ?๐Ÿคท

Ons d**k so, maar Virseker d**k ๐ฏ๐ž๐ซ๐ฌ๐ž๐ค๐ž๐ซ sรณ!๐ŸŽถ

Jy het slegs ๐Ÿญ๐Ÿญ ๐—ฑ๐—ฎ๐—ฒ oor om in te skryf vir die ๐•๐ข๐ซ๐ฌ๐ž๐ค๐ž๐ซ ๐’๐š๐ง๐ ๐ค๐จ๐ฆ๐ฉ๐ž๐ญ๐ข๐ฌ๐ข๐ž!๐Ÿ‘ฉโ€๐ŸŽค๐Ÿง‘โ€๐ŸŽค

๐™‰๐™š๐™š๐™ข '๐™ฃ ๐™ซ๐™ž๐™™๐™š๐™ค ๐™ซ๐™ž๐™ง ๐™ค๐™ฃ๐™จ ๐™ซ๐™–๐™ฃ ๐™ฌ๐™–๐™–๐™ง ๐™Ÿ๐™ฎ ๐™จ๐™ž๐™ฃ๐™œ ๐™š๐™ฃ ๐™จ๐™ ๐™ง๐™ฎ๐™› ๐™ž๐™ฃ!

Inskrywings kan gedoen word deur ons webtuiste te besoek:
www.geesfeespotch.co.za of direk by hierdie skakel
โžก๏ธ https://forms.gle/mEvh3ugq8UXAZdp18

Kontant pryse en meer op die spel!

Hierdie kompetisie word met trots geborg deur Virseker!๐Ÿคฉ

"Tag" jou talentvolle vriende! Ons gaan groot!๐Ÿฅณ

Onthou, kaartjies is op Tixsa beskikbaar.

Address

65 Klinkenberg Street
Potchefstroom
2531

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klinkies Potchefstroom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Klinkies Potchefstroom:

Share