Molenhof Gastehuis, Potchefstroom

Molenhof Gastehuis, Potchefstroom Die Gastehuis is binne loopafstand vanaf die Aardklopfeesterrein, Noordwes-Universiteit en Mooimed Hospitaal

30/12/2024

So het die laaste paar ure van 2024 aangebreek. Dit was n besige jaar gewees met hoogtepunte en laagtepunte. Ons gaste het gekom, gegaan, en goeie verhoudings is gebou. Sien julle in 2025 !!!

18/12/2024
11/12/2024

Komplimente aan Mooirivier Beskerming en Oppie Kampus Sekuriteit vir julle flinke optrede.

Kan julle glo!! Die dorp raak stil. Vrede daal neer want die jaar 2024 staan einde se kant toe. Ons het baie hoogtepunte...
05/12/2024

Kan julle glo!!
Die dorp raak stil. Vrede daal neer want die jaar 2024 staan einde se kant toe. Ons het baie hoogtepunte en groot sukses verhale om ons sien ontvou. Hier was baie vreugde maar tog ook hartseer op die Molenhof werf.
Vir al die gaste wat die jaar kom kuier het wil ons BAIE DANKIE sê vir jul ondersteuning. Geniet die fees wat voorlê saam geliefdes,familie en vriende. Wees veilig, met goedheid en guns groet ons. Sien julle in 2025!!!

Bekostigbare en veilige verblyf op die Bult. Sentraal geleë van NWU, Mooimed/Lenmed en Medikliniek asook ongeveer 7 km v...
14/11/2024

Bekostigbare en veilige verblyf op die Bult. Sentraal geleë van NWU, Mooimed/Lenmed en Medikliniek asook ongeveer 7 km van die Abraham Kriel Liggiefees Terrein.
Die gewilde selfsorg gesinskamers is ruim en goed ingerig. Kontak Marina om jou volgende verblyf te bespreek - 072 219 5019.
(Geen etes word bedien nie.)

LIGGIEFEES 2024 - Bespreek nou jou oornag verblyf vir die Abraham Kriel (Potchefstroom) Kinderhuis Liggiefees 2024. Gast...
02/11/2024

LIGGIEFEES 2024 - Bespreek nou jou oornag verblyf vir die Abraham Kriel (Potchefstroom) Kinderhuis Liggiefees 2024.

Gastehuis op Die Bult, voorsien bekostigbare en veilige gesinskamers vir die hele gesin. Kontak gerus Marina vir meer inligting - 072 219 5019.

Baie geluk aan al die studente wat hul graad nou ontvang!! Molenhof loop oor van vreugde en trots saam met al die ouers ...
24/10/2024

Baie geluk aan al die studente wat hul graad nou ontvang!! Molenhof loop oor van vreugde en trots saam met al die ouers en families wat tuis gaan hier.

Bespreek nou jou oornag verblyf vir die Abraham Kriel (Potchefstroom) Kinderhuis Liggiefees 2024. Gastehuis voorsien bek...
22/10/2024

Bespreek nou jou oornag verblyf vir die Abraham Kriel (Potchefstroom) Kinderhuis Liggiefees 2024.

Gastehuis voorsien bekostigbare en veilige gesinskamers vir die hele gesin. Kontak gerus Marina vir meer inligting - 072 219 5019.

Thousands flock to witness the magic of the Abraham Kriel Children’s Home’s light festival known as Liggiefees@Potch every year. This month-long spectacle, which serves as our flagship fundraising event, offers something for everyone including the most magnificent lights, a variety of food and beverages, entertainment for the kids as well as the cream of the crop of the local music industry. This year we look forward to hosting nine of the hottest acts like Rooksein, Fatman, Chris Steyn, Dirk van der Westhuizen, Droomsindroom, Barto, Liezel Pieters, Brendan Peyper and Eloff. Book your ticket and reserve your spots now to avoid disappointment! See dates provided.

If music isn’t your thing and you’d prefer to just soak up the amazing atmosphere, we will be open every night from Friday, 29 November right up until Tuesday, 31 December 2024 when we’ll be welcoming the new year in with a bang. General access tickets are available on a first-come-first-serve basis and extend well beyond the realms of the tent - under the trees and enchanting skies.
So bring your friends and family to celebrate the most wonderful time of the year with us.

21/10/2024
Abraham Kriel Kinderhuis (Potchefstroom) Liggiefees - 29 November 2024 - 31 Desember 2024. Bespreek nou!!Beskostigbare e...
21/10/2024

Abraham Kriel Kinderhuis (Potchefstroom) Liggiefees - 29 November 2024 - 31 Desember 2024.
Bespreek nou!!
Beskostigbare en veilige oornag verblyf op die Bult.
Skakel Marina - 072 219 5019 vir verdere inligting en besprekings.

Abraham Kriel Liggiefees - 29 November 2024 - 31 Desember 2024. Bespreek nou!!Beskostigbare en veilige oornag verblyf op...
21/10/2024

Abraham Kriel Liggiefees - 29 November 2024 - 31 Desember 2024.
Bespreek nou!!
Beskostigbare en veilige oornag verblyf op die Bult.
Skakel Marina - 072 219 5019 vir verdere inligting en besprekings.

Address

123 Molen Street
Potchefstroom
2531

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Molenhof Gastehuis, Potchefstroom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Molenhof Gastehuis, Potchefstroom:

Share