01/09/2026
๐๐ง๐๐๐๐๐จ ๐๐๐จ๐ฉ๐๐๐ช๐๐จ ๐๐ฃ๐ฉ๐ซ๐๐ฃ๐ ๐๐๐ ๐ ๐๐๐ก๐๐๐ฅ ๐๐ง๐ ๐๐ฃ๐ฃ๐๐ฃ๐
Ons is dankbaar om die 2025 LekkeSlaap Certificate of Excellence met โn 5 uit 5 gradering te ontvang.
Hierdie erkenning beteken vir ons baie, want dit wys die waarde van gasvryheid, netjiese verblyf en persoonlike diens.
By Gracias Gastehuis in Potchefstroom wil ons hรช elke gas moet gemaklik, welkom en goed versorg voel - of jy hier is vir werk, opleiding, familie, sport, โn funksie of โn rustige wegbreek.
Baie dankie aan elke gas wat Gracias ondersteun en terugvoer gee.
Ons waardeer dit opreg.
Bespreek jou volgende verblyf by Gracias Gastehuis.
082 414 7585
[email protected]