08/09/2026
NAWI ACCOMMODATION Selfsorg Eenhede
📍 Net buite Potchefstroom
Kom ontspan en geniet ’n rustige plaas-atmosfeer – ideaal vir sakereise, gesinswegbreke of ’n heerlike naweek van rus en vrede.
🏡 2 X Een-Slaapkamer Selfsorg Eenheid
🛏 Slaap tot 3 persone
✔ Volledig gemeubileer
✔ Badkamer met stort, toilet & wasbak
✔ Gratis Wi-Fi
✔ Rustige, privaat atmosfeer
🏡 Twee-Slaapkamer Selfsorg Eenheid
🛏 Slaap 4 persone
🛌 1 x King Size Bed
🛌 2 x ¾ Beddens
✔ Gratis Wi-Fi
✔ Privaat braai-area
✔ Eie omheinde erf
✔ Perfek vir gesinne
🏡 Drie-Slaapkamer Selfsorg Eenheid
🛏 Slaap tot 6 persone
🛌 1 x King Size Bed
🛌 2 x Queen Size Beddens
✔ Privaat braaiplek
✔️ Gratis Wi-Fi
✔️ Ideal vir gesinne
🌊 Gemeenskaplike swembad beskikbaar
🌳 Stil plaaslewe-atmosfeer
🚗 Maklik bereikbaar – geniet alles wat Potchefstroom bied!
📞 Besprekings & Navrae: 076 748 7837