20/03/2026
Die week was lank! Maar ons gaan seker maak jou naweek is ook Potchefstroom! Kom geniet saam ons n lekker sokkie aand hier by Boemansgat, skop uit jou koene en trek aan daai vellies, die plaas wag!💃🕺
Hier word asook lekker specials aangebied vir die naweek ( let wel: die sokkie aand is vanaand!) maar die specials is tot Saterdag aand geldig!😱🍻
Waneer: 20 Maart 2026!
Waar: Plaas Krugersrust Potchefstroom
Tyd: 17:30 -tot- LAAT!