Dante Deo Safaris

Dante Deo Safaris Wedding and Conference Venue. Self Catering Lodge. Hunting and more...

18/02/2025
Dis amper valenteinsdag! 😍❤️Boek jou plekkie nou by ons. Wat is jou gunsteling valenteinsdag bederf? 🍫⚘️
10/02/2025

Dis amper valenteinsdag! 😍❤️
Boek jou plekkie nou by ons.

Wat is jou gunsteling valenteinsdag bederf? 🍫⚘️

Boek vandag nog jou valenteinsdag op die plaas, want vir slegs R1200 kan jy en jou liefde n aand in een van ons spog kam...
09/02/2025

Boek vandag nog jou valenteinsdag op die plaas, want vir slegs R1200 kan jy en jou liefde n aand in een van ons spog kamers spandeer, bederf word met n bottel sjampanje, bossie blomme, n lekker "game drive" en nog wafels vir ontbyt ! ❤️🦒

Kontak ons vir meer inligting 👩‍❤️‍💋‍👨

Liefde is in die lug by Dante Deo Safaris. Kom bederf jou liefde! Moenie hierdie geleentheid misloop nie❤️🦒
07/02/2025

Liefde is in die lug by Dante Deo Safaris. Kom bederf jou liefde! Moenie hierdie geleentheid misloop nie❤️🦒

Address

R101 Dante Deo Safaris Mokopane
Potgietersrust

Telephone

+27664769271

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dante Deo Safaris posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Dante Deo Safaris:

Share

Category