24/12/2025
Liewe Gaste
Met hierdie Kersfees wil ons graag ons opregte dank betuig vir elkeen se ondersteuning deur die jaar. Dit was vir ons βn voorreg om julle te kon verwelkom en deel te wees van julle reis.
Dankie vir elke besoek, vriendelike woord en vertroue wat julle in ons gastehuis geplaas het. Dit beteken meer as wat woorde kan sΓͺ.
Mag hierdie Kersfees gevul wees met vrede, rus en mooi oomblikke saam met geliefdes. Ons sien uit daarna om julle weer in die nuwe jaar te verwelkom.
GeseΓ«nde Kersfees en βn voorspoedige Nuwejaar
464 On 22nd Ave gastehuis
Dear Guests,
This Christmas, we would like to sincerely thank you for your support throughout the year. It has truly been a privilege to welcome you and to be part of your journey.
Thank you for every visit, kind word, and the trust you placed in our guesthouse. It is deeply appreciated.
May this Christmas be filled with peace, rest, and precious moments with loved ones. We look forward to welcoming you again in the New Year.
Merry Christmas and a Prosperous New Year β¨
464 On 22nd Ave Guesthouse