12/10/2020
👰🏻 💍 🤵🏻
Function @ the Junction
Jou 1 Stop-Trou Pakket
Spesiale aanbod begin NOU DADELIK 2020 & 2021
Is jy en jou metgesel nog opsoek na 'n egte Boere Trou-Venue vir julle GROOT dag?
50 gaste - R8000.00
80 gaste - R12 800.00
100 gaste- R16 500.00
TROU VENUE PAKETTE!!
Sluit die volgende in:
- Venue en Kapel
(Binne of buite)
- Tafels, tafeldoeke met runners,
- Stoele met stoeloortreksels en stoel strikke
- Breekware
-Eetgerei
-Wit lap Servette,
- Underplates
- Podium en Koepel
- 3 Gang Buffet Ete met 🥂Vonkelwyn
- Welkom drankies - 🍹Zoerdoef Mojito
- Gasvrou
- Kelners
- Kroegpersoneel
- Motorwag
- 'Fairy lights' op hooftafel
- Rolstoelvriendelik
- 💐R1200 se Blomme geskenkbewys
- Opstel en Skoonmaak agterna
Verskillende keuses op Spyskaart:
Voorgereg
Spek en Kaas Quiches/Hoender sop met klein vetkoekies
Hoofgereg
Geroosterde Beesboud/Gevulde Vark tjop/Gevulde Hoender borsies
Geel of wit rys
Gebakte aartappels
Groenboontjies of Geroomde Spinasie
Soet Wortels of Soet Pampoen
Gemengde Groen Slaai
Nagereg
Malva en Vla
Whatsapp gerus 📲 Leandra op 0765676358.
📞 - 0607175362 of stuur epos vir verdere navrae vir GRATIS kwotasie op
[email protected]