El-Ruze Guest house

El-Ruze Guest house El-Ruze gaste huis is noordoos van Pretoria geleë. Bied veilige oornagverblyf met 'n unieke uitsig oor die bosveld.

Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer, lugversorging, etenstafel, stoele,TV asook 'n kombuisie met 'n mikrogolf,yskas en ketel.

06/08/2020

El-ruze Gastehuis is oop vir bespreking. Kom geniet 'n aandjie uit by ons stil en rustige bosveld atmosfeer. El-Ruze gastehuis is noordoos van Pretoria geleë en bied veilige oornagverblyf met 'n unieke uitsig oor weelderige groen grasperk en bosveld in die agtergrond.

Gratis parkeerplek word voorsien en braaigeriewe is beskikbaar.

Skakel gerus vir Rudi by 082 957 0527 of [email protected].

Tariewe is soos volg :
Midweek : R495 per kamer per nag
Naweek : R800 per kamer per nag

Kom geniet 'n aandjie uit by ons stil en rustige bosveld atmosfeer. El-Ruze gastehuis is noordoos van Pretoria geleë en ...
22/04/2020

Kom geniet 'n aandjie uit by ons stil en rustige bosveld atmosfeer. El-Ruze gastehuis is noordoos van Pretoria geleë en bied veilige oornagverblyf met 'n unieke uitsig oor weelderige groen grasperk en bosveld in die agtergrond.

Verblyf word gebied in 'n dubbel-, koningin- of enkelbedkamer wat modern en gerieflik gemeubileer. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer, lugversorging, etenstafel en stoele, asook 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskassie en 'n ketel toegerus is. Kamers akkommodeer twee persone.

Gratis parkeerplek word voorsien en braaigeriewe is beskikbaar.

Skakel gerus vir Rudi by 082 957 0527 of [email protected].

Tariewe is soos volg :
Midweek : R495 per kamer per nag
Naweek : R800 per kamer per nag

22/04/2020
22/04/2020
22/04/2020

Address

Plot 200 Kameelfontein Estate
Pretoria
0035

Telephone

+27829570527

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when El-Ruze Guest house posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to El-Ruze Guest house:

Share