09/06/2026
🌿⛺ LANGNAWEEK GLAMPING SPECIAL – HAYWARD’S GAME LODGE! ⛺🌿
Kom geniet die bos sonder al die moeite van kamp! 😍
Ons Glamping Tent is beskikbaar vir die langnaweek (12 – 16 Junie) teen slegs R2500 vir 4 nagte! 🔥
Sluit in:
✅ Dubbelbed
✅ Strecher
✅ Eetgerei
✅ Kombuistoerusting
✅ Waaier
✅ Verhitter
✅ Braai geriewe
✅ Privaat ablusie
✅ Yskas & kombuis area
✅ En alles wat jy nog nodig het vir ’n gemaklike wegbreek! 🙌
Kamp gemaklik sonder die werk van kamp. 🌿
📍 Dinokeng
📞 Bespreek vandag by Paul: 081 780 1833