06/01/2026
Netjiese selfsorg woonstel in Garsfontein Pretoria, geleë naby Menlyn in die woongebied.
☎ Mirelda 0837986909 ☎
🛏 R450 een persoon per nag
R550 twee persone per nag
R690 drie persone per nag
R790 vir gesin van vier per nag
(Koninginbed en opslaanbank vir kinders)
✔ Sonkrag
✔ Vol DSTV
✔ Gratis Wi-Fi.
✔ Onderdak parkering
✔ Elektriese kombers in die winter
✔ Stort.
✔ Tweeplaatstoof, yskas en mikrogolfoond.
✔ Tee, koffie, suiker, melk en ontbytpap.
✔ Stil omgewing.
✔ Naby Hospitale en groot winkelsentrums.
✔ Braaier beskikbaar op aanvraag.
✔ Beskikbaar op Lekkeslaap
https://www.lekkeslaap.co.za/akkommodasie/die-plaashuis-10
Adres op maps:
https://maps.google.com/?cid=16930476637423530045&entry=gps