29/06/2025
The View lodge in Mabalingwe Groot 5 reservaat 27km buite Bela Bela.
Slaap 8 mense.
Ons het n kanselasie vir hierdie week (29 Junie tot 4 Julie) wat kom by The View, daarom bied ons n baie groot afslag!
Gewone prys is R3900 per nag.
Maar ons gee R1000 afslag per nag!
So dit is slegs R2900pn
Laat weet asb as julle wil bespreek.
Michelle
0834684231