Bushbug Bush Camp

Bushbug Bush Camp Bushbug Bush CampSelf catering acommodation in log cabin and safari style tents on wooden decks. Twee plaas winkels is gelee binne 2 km vanaf kamp.

Self catering acommodation in log cabin and safari style tents on wooden decks.The camp is fully equipt , only bring along you food, wood and toiletries.Swimming pool, lapa, braai facilities, pool table, darts, paintball, firepit, bird watching and game. Bushbug Bush Camp se aantrekkings krag le in die rustige atmosfeer, beperkte akkommodasie en “ min te doen”. Min te doen moet egter
gekwalifiseer

word : daar is n Swembad, Lapa, Pool tafel, Pyltjie bord, Klimraam, Volley bal en verskeie tipe bord speletjies. Diegene wat kom afskakel en wegkom van die alledaagse gejaag sal glad nie teleurgestel wees nie, die kamp bied n rustige boservaring
aan almal. In die aand veral gedurende die herf en winter maande bied die vuurpit, n lekker warm aangename atmosfeer. Die sirkel roete om die kamp neem sowat 20 minute om te stap en die kanse is goed om n paar bokke te sien. Hier is n groot verskeidenheid bome en n ryk voellewe , so bring gerus u boom en voel boeke saam. Bring saam : Die kamp is ten volle toegerus, maar lewer geen skoon maak diens behalwe vir die braai area en ablusie. Bring saam alle eet
en drink goed, toilet papier en opwas goed. Bosveld braaihout is beskikbaar in die kamp teen R 15.00 per sak.

19/01/2013
01/01/2013

Voorspoedige 2013 aan almal, hoop dat al julle nuwe jaar wense
waar sal word.

Happy and Prosperous 2013 to all our F/B friends.

Nee dit is nie n bos brand nie, dus n sons ondergang.
01/11/2012

Nee dit is nie n bos brand nie, dus n sons ondergang.

Die g*t het n mat gekry, nou net bietjie verf
31/10/2012

Die g*t het n mat gekry, nou net bietjie verf

Lente by Bushbug Bush Camp
24/09/2012

Lente by Bushbug Bush Camp

04/07/2012

Baie dankie aan almal wat deelgeneem het aan Bushbug Bush Camp se promosie. Hermanus Lombaard het die gratis een nag verblyf gewen. Die prys is nie oordragbaar nie en moet voor 30/09/2012 op ge-eis word. Bespreking moet 14 dae voor tyd gedoen word.

Address

Pretoria
0487

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bushbug Bush Camp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bushbug Bush Camp:

Share

Category