Jakkelsroep Akkomodasie

Call Directions Website Contact the business

Jakkelsroep Akkomodasie HTTPS://www.jakkelsroep.com R1400 per unit per night -sleep 4
R580 per stand per night - sleep 6

Pretoria Dinokeng

Jakkelsroep Accommodation is nestled in the heart of the bushveld on a farm, 40 km from Pretoria, a beautiful place with a peaceful atmosphere that is perfect to unwind, we are only 7 kilos from Dinokeng Nature Reserve.

Cottage 2 Jakkelsroep AkkomodasieSlaap 6 - R1900 per nag 2026Grasdak 3 slaap-kamers, hoofslaap kamer met vol badkamer, k...
25/10/2026

Cottage 2 Jakkelsroep Akkomodasie

Slaap 6 - R1900 per nag 2026

Grasdak 3 slaap-kamers, hoofslaap kamer met vol badkamer, koninging grootte bed met kwaliteit linne, tweede slaap kamer met twee enkel beddens met kwaliteit linne, derde slaap-kamer met dubbel bed met kwaliteit linne, gratis Wifi, kombuis ten volle toegerus ooplan met sit area, heerlike kuier stoep met boma.

Jakkelsroep akkommodasie is slegs 40 kilos uit Pretoria en 7 kilos van Dinokeng Natuur Reservaat op n plaas gelee in die hartjie van die bosveld

Wild op die plaas nyalas en rooibokke

Kontak Minette 0609605636 vir besprekings Kantoor ure Maandag - Vrydag 8h00 - 17h00

Tented Chalet Slaap 2 - R1400 per nag 2026Grasdak met canvas tent, oopplan kombuis ten volle toegerus, koninging grootte...
25/10/2026

Tented Chalet

Slaap 2 - R1400 per nag 2026

Grasdak met canvas tent, oopplan kombuis ten volle toegerus, koninging grootte bed met kwaliteit linne met lug verkoeling, vol badkamer met bad en buite stort, geboude braaier, gratis Wifi, onderdak parkering asook private jacuzzi.

Jakkelsroep akkommodasie is slegs 40 kilos uit Pretoria en 7 kilos van Dinokeng Natuur Reservaat op n plaas gelee in die hartjie van die bosveld.

Wild op die plaas nyalas blesbok rooibokke zebras asook volstruis

Bespreek via WhatsApp by Minette 0609605636 tydens kantoor ure Maandag - Vrydag 8h00 - 17h00

Cottage 1 @ JakkelsroepSlaap 4 (2 volwassens en 2 kinders onder 12) - R1500 per nag vir 2026Pragtige grasdak cottage met...
25/10/2026

Cottage 1 @ Jakkelsroep

Slaap 4 (2 volwassens en 2 kinders onder 12) - R1500 per nag vir 2026

Pragtige grasdak cottage met 1 slaapkamer koninging grootte bed met kwaliteit linne, staan waaier, vol badkamer met stort en bad, oopplan kombuis ten ville toegerus met gemaklike bank, twee enkel beddens met kwaliteit linne. Gratis Wifi, ingeboude braaier, boma asook private jacuzzi, lieflike kuier stoep.

Jakkelsroep akkommodasie is slegs 40 kilos uit Pretoria en 7 kilos van Dinokeng Natuur Reservaat op n plaas gelee in die hartjie van die bosveld.

Wild op die plaas nyalas en rooibokke.

Kontak Minette 0609605636 vir besprekings tydens kantoor ure via WhatsApp Maandag - Vrydag 8h00 - 17h00

Out of Africa tent Slaap 4 - R1500 per nag 2026Twee slaapkamers, hoofslaap kamer koniniging grootte bed met kwaliteit li...
25/10/2026

Out of Africa tent

Slaap 4 - R1500 per nag 2026

Twee slaapkamers, hoofslaap kamer koniniging grootte bed met kwaliteit linne asook lugverkoeling, tweede slaap-kamer 2 driekwart beddens met kwaliteit linne, vol badkamer met bad en stort, oopplan kombuis, sitkamer met lug verkoeling, gratis Wifi, onderdak parkering, geboude braaier met boma en private hot tub.

Jakkelsroep akkommodasie is slegs 40 kilos uit Pretoria en 7 kilos van Dinokeng Natuur Reservaat op n plaas gelee in die hartjie van die bosveld.

Wild op die plaas, nyalas blesbok rooibokke zebras asook volstruis

Bespreek via WhatsApp by Minette 0609605636 tydens kantoor ure Maandag - Vrydag 8h00 - 17h00

Meerkat tent Selfsorg - R1200 per nag 2026Meerkat Tent is clamping op sy beste - slaap 2, koninging grootte bed met kwal...
25/10/2026

Meerkat tent

Selfsorg - R1200 per nag 2026

Meerkat Tent is clamping op sy beste - slaap 2, koninging grootte bed met kwaliteit linne, lugverkoeling, gratis Wifi, badkamer met stort, buite kombuis ten volle toegerus, geboude braaier asook n boma, privaat jacuzzi. Onderdak parkering.
Jakkelsroep akkommodasie is slegs 40 kilos uit Pretoria en 7 kilos van Dinokeng Natuur Reservaat op n plaas gelee in die hartjie van die bosveld.

Wild op die plaas nyalas, blesbok, rooibokke, zebras aook volstruis.

Bespreek via WhatsApp by Minette 0609605636 tydens kantoor ure Maandag - Vrydag 8h00 - 17h00

Cottage 3 Selfsorg - R1300 per nag vir 2026Slaap 2, oopplan sitkamer, kombuis ten volle toegerus, koninging grootte bed ...
25/10/2026

Cottage 3

Selfsorg - R1300 per nag vir 2026

Slaap 2, oopplan sitkamer, kombuis ten volle toegerus, koninging grootte bed met kwaliteit linne, staan elektriese lugverkoeling, vol badkamer met stort en bad, gratis Wifi - grasdak - geboude braai area asook private jacuzzi.

Wild op die plaas nyalas en rooibokke.

Jakkelsroep akkommodasie is slegs 40 kilos uit Pretoria en 7 kilos van Dinokeng Natuur Reservaat op n plaas gelee in die hartjie van die bosveld.

Kontak Minette 0609605636 vir besprekings via WhatsApp tydens kantoor ure Maandag - Vrydag 8h00 - 17h00

Lieflike vol maan vanaand, baie belowende wolkies
25/10/2026

Lieflike vol maan vanaand, baie belowende wolkies

25/10/2026

"Stand off" tussen haar en die likkewaan

Vir die gaste wat dalk beplan om oor kersdag by Jakkelsroep te wees, Indundla Lodge is ongeveer 13 minute se ry van ons,...
25/10/2026

Vir die gaste wat dalk beplan om oor kersdag by Jakkelsroep te wees, Indundla Lodge is ongeveer 13 minute se ry van ons, bespreek nou om teleurstelling te voorkom

25/10/2026

Steek seker die eiers weg!

Address

Plaas 76 Kloppersbos Dinokeng
Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jakkelsroep Akkomodasie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jakkelsroep Akkomodasie:

Shortcuts

Share