05/08/2020
Wat gee ons weg by Brothers Arms om dankie te se as julle ons help om 50 000 LIKES op die blad te kry?
1. 308 Re*****on geweer.
2. Vector optics 6-24x50 teleskoop.
3. Geskenkbewys van R 2 000.00 by ons winkel.
4. Lee herlaai stel.
5. Ta**us 9mm pistool.
D**k mooi miskien kan jy gelukkig wees... wel iemand gaan😁
LOS JOU KOMMENTAAR HIER ONDER.
Like en share asb en help ons tot by 50000 likes.