Deo Gloria Guesthouse

Deo Gloria Guesthouse PERMANENTLY CLOSED DEC2022

24/04/2023

We have Permanently Closed our Doors
31-12-2022
πŸ˜”

13/12/2022

Na 17 jaar en 10 maande sluit ons finaal ons deure. Dit was 'n wonderlike ervaring om mense te dien met 'n veilige heenkome wanneer hulle dit die nodigste het. Ek gaan my gaste, wat oor die jare vriende geword het, ontsettend baie mis.
Dankie almal vir julle getroue ondersteuning deur al die jare πŸ’•

After 17 years and 10 months we are finally closing our doors. It has been a wonderful experience to serve people with a safe haven when they need it most. I will miss my guests, who have become friends over the years, terribly.
Thank you all for your loyal support over the years πŸ’•

Vandag kry die ou dame 'n nuwe hoed πŸ‘’πŸ’•
20/09/2022

Vandag kry die ou dame 'n nuwe hoed πŸ‘’πŸ’•

Lieflike Lente ontbyt 🌸
01/09/2022

Lieflike Lente ontbyt 🌸

Deo Gloria Gastehuis is 'n B&B in Erasmuskloof, PretoriaHuislike atmosfeer. Ideaal geleΓ« naby 'n hele aantal hospitale i...
01/07/2022

Deo Gloria Gastehuis is 'n B&B in Erasmuskloof, Pretoria
Huislike atmosfeer. Ideaal geleΓ« naby 'n hele aantal hospitale in die Ooste van Pretoria. Ook naby Menlyn, Sun Arena, SITA, Krygkor en vele ander.

Einde van 'n era / End of an era
23/06/2022

Einde van 'n era / End of an era

Die ou dame se voete is nat en nou moet ons maar plan maak...
24/03/2022

Die ou dame se voete is nat en nou moet ons maar plan maak...

Ons het weer ons 4 sterre gekry !We received 4 stars again!
07/12/2021

Ons het weer ons 4 sterre gekry !
We received 4 stars again!

Assistent of Toesighouer πŸ€” πŸ˜‚
07/12/2021

Assistent of Toesighouer πŸ€” πŸ˜‚

'n Lieflike somersdag in ons tuin πŸŒ΄πŸŒ³πŸ’•
30/10/2021

'n Lieflike somersdag in ons tuin πŸŒ΄πŸŒ³πŸ’•

Relax in the gardenOntspan in die tuin
02/09/2021

Relax in the garden
Ontspan in die tuin

Address

Pretoria
0181

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Deo Gloria Guesthouse posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Our Rooms / Ons Kamers

All our rooms have an en-suite bathroom (with a shower only), tea/coffee station with a mini-fridge, DSTV (with MNET, KYKNet, Movies and Sport) on a 32” flatscreen TV

All ons kamers het 'n en-suite badkamer (met slegs 'n stort), 'n tee/koffie stasie met 'n mini yskas, DSTV (met MNET, KYKNet, Flieks en Sport) op 'n 32” platskerm TV