Die Woestynroos Gastehuis

Die Woestynroos Gastehuis Guest House east of Pretoria in Zwavelpoort with a country atmosphere and old world style.

Kamer 3 is ook een van ons kleiner kamers met n ensuite badkamer, ingerig met n stort🌹🌹0832362137
04/04/2025

Kamer 3 is ook een van ons kleiner kamers met n ensuite badkamer, ingerig met n stort

🌹🌹

0832362137

Kamer 2 is een van ons kleiner kamers en ingetig met n bad en ensuitbadkamer 🌸🌸0832362137
03/04/2025

Kamer 2 is een van ons kleiner kamers en ingetig met n bad en ensuitbadkamer

🌸🌸

0832362137

Romantiese bos atmosfeer hier by die gastehuis vanaand! ❤️0832362137
02/04/2025

Romantiese bos atmosfeer hier by die gastehuis vanaand! ❤️

0832362137

Kamer 5 is ook lekker groot met n queenbed en n enkelbed. Die kamer is ook ingerig met n stort en ensuite badkamer 🌻0832...
01/04/2025

Kamer 5 is ook lekker groot met n queenbed en n enkelbed. Die kamer is ook ingerig met n stort en ensuite badkamer 🌻

0832362137

Hier is lekker kuier hokkies by Die Gastehuis! 🥂0832362137
31/03/2025

Hier is lekker kuier hokkies by Die Gastehuis! 🥂

0832362137

Perfekte einde tot n lekker naweek! 😍0832362137
30/03/2025

Perfekte einde tot n lekker naweek! 😍

0832362137

Kamer 6 - lekker groot sonnige kamer met n stort en ingerig vir 3 gaste met n koningbed en een enkelbed 0832362137
28/03/2025

Kamer 6 - lekker groot sonnige kamer met n stort en ingerig vir 3 gaste met n koningbed en een enkelbed

0832362137

Ons romantiese honeymoonsuite 😍 perfek ingerig met n groot romantiese bad, sjampanje, kersie en sjokelade 0822362137
27/03/2025

Ons romantiese honeymoonsuite 😍 perfek ingerig met n groot romantiese bad, sjampanje, kersie en sjokelade

0822362137

Welkom by Die Woestynroos Gastehuis geleë in Zwavelpoort, uit op Graham Weg en baie gerieflik naby verskeie venues in di...
26/03/2025

Welkom by Die Woestynroos Gastehuis geleë in Zwavelpoort, uit op Graham Weg en baie gerieflik naby verskeie venues in die area

0832362137

Ons het 'n voëltjie hoor fluit dat dinge lekker besig is in ons area hierdie naweek!Cowhouse het 'n lekker fees aan (10k...
01/06/2023

Ons het 'n voëltjie hoor fluit dat dinge lekker besig is in ons area hierdie naweek!

Cowhouse het 'n lekker fees aan (10km vanaf ons gastehuis)
Stoetbul_Pretoria maak oop (5 km vanaf ons gastehuis)

Ons het nog kamers beskikbaar en gee afslag indien jy meer as een kamer bespreek!

Kontak ons: 083 236 2137

Ons het nog kamers beskikbaar

D I E   W O E S T Y N R O O S   G A S T E H U I SGerieflike geleë naby verskeie venues op Graham Weg - perfek vir 'n vin...
25/01/2023

D I E W O E S T Y N R O O S G A S T E H U I S

Gerieflike geleë naby verskeie venues op Graham Weg - perfek vir 'n vinnige oornag.

Ses kamers beskikbaar vanaf R650 per kamer.

Kontak Anouk vir meer inligting: 083 236 2137

Al was die honeymoonsuite bespreek, het ons kamer 5 nogsteeds mooi gemaak vir die bruidspaar❤❤❤
09/05/2022

Al was die honeymoonsuite bespreek, het ons kamer 5 nogsteeds mooi gemaak vir die bruidspaar

❤❤❤

Address

Plot 241 Swaeltjie
Pretoria
0081

Telephone

+27832362137

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Woestynroos Gastehuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Woestynroos Gastehuis:

Share

Category