Uitkyk House - Prince Albert

Uitkyk House - Prince Albert self catering accomodation in the heart of the Great Karoo

21/08/2022
Uitkykhouse Prince Albert
21/08/2022

Uitkykhouse Prince Albert

04/08/2022

‼️AUGUSTUS MAAND AANBOD‼️

Bespreek vir 2 aande by UITKYK HOUSE en kry ń 3de aand GRATIS..

Moenie hierdie gulde geleentheid deur jou vingers laat glip nie.. Bring jou vriende saam en kom beleef die natuur skoon in die mooi karoo met al die luukshede tot jou beskikking

Kontak Madri Rossouw vandag nog by 083 383 2591 vir jou bespreking..

Dankie aan die Karoo Riders vir ń heerlike kuier by Uitkyk House.. Vir besprekings in hierdie pragtige gastehuis met die...
15/05/2022

Dankie aan die Karoo Riders vir ń heerlike kuier by Uitkyk House.. Vir besprekings in hierdie pragtige gastehuis met die karoo stilte rondom jou kontak Madri Rossouw - 083 383 2591

‼️KOMPETISIE TYD‼️Wen ń naweek vir twee by Uitkyk House..Hoe om in te skryf:• Like die page Uitkyk House - Prince Albert...
01/05/2022

‼️KOMPETISIE TYD‼️

Wen ń naweek vir twee by Uitkyk House..

Hoe om in te skryf:

• Like die page Uitkyk House - Prince Albert
• Share die page Uitkyk House - Prince Albert
• Tag 5 van jou vriende in die comments
• Gebruik in jou post

Hoe meer jy share en vriende tag hoe groter is jou kans om te wen. Die wenner sal op Facebook bekend gemaak word.

Termes en voorwaardes geld.

Pragtige fotos van Uitkyk House, as jy lus is vir ń wegbreek bespreek jou akkomodasie vandag nog. Madri Rossouw 08338325...
30/04/2022

Pragtige fotos van Uitkyk House, as jy lus is vir ń wegbreek bespreek jou akkomodasie vandag nog. Madri Rossouw 0833832591

30/04/2022

Uitkyk House Prince Albert, ń selfsorg gastehuis in die hartjie van die groot karoo is die perfekte wegbreek bestemming vir jou en jou gesin met alle luukshede waaraan jy kan d**k met die mooiste uitsig rondom jou.. Vir enige navrae of besprekings kontak Madri Rossouw by 083 383 2591

Address

Waterkop, Prince Albert
Prince Albert
6930

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Uitkyk House - Prince Albert posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Uitkyk House - Prince Albert:

Share

Category