01/07/2020
Karoo is lekka is oop vanaf Maandae -Vrydae van 9h00 -17h00
Saterdae 9h00 -13h00, kom kry daagliks heerlik vars hoender pasteie, jaffels en nog meer.
Bevore
Lasagne, Bobotie
Platter sout/soet
Verjaardag koeke
Melkterte
Quiches
En nog baie meer
Kontak Elize 0618822151
vir meer besonderhede