Spreeufontein Guest Farm

Spreeufontein Guest Farm Spreeufontein Guest Farm is situated about 40 km from Prince Albert, in the Great Karoo. It offers a peaceful and quiet atmosphere.

It offers a peaceful and quiet atmosphere that caters for the outdoor lovers. The old farmhouse consists of five bedrooms, a full bathroom, a fully equipped kitchen, an open-plan lounge and a braai area. As there is no electricity, solar power is used for lights and a gas stove for cooking. Meals can be ordered by prior arrangement only. Numerous day excursions will keep guests busy, and a nearby

site is famous for its Dynacophylin and Bradysaurus foot prints. Guests can enjoy the farm’s hiking trails or just relax while watching the variety of bird life.

05/05/2016

SPREEUFONTEIN GUESTFARM WILL BE CLOSED UNTIL FURTHER NOTICE
SPREEUFONTEIN GASTEPLAAS IS GESLUIT TOT VERDERE KENNISGEWING
JAMMER VIR ENIGE ONGERIEF

16/04/2015

Ons bied 'n spesiale winter tarrif aan. Kom geniet die Karoo in die winter. Koud maar lekkerrrrr R170 per persoon per nag Self versorgend. Nagritte op aanvraag beskikbaar Kontak ons enige tyd

31/12/2014

Hier is 'n paar tevrede gaste se opmerkings:

Lekker plaasatmosfeer en kuier lekker - Elize Niemann van Kimberley

Nice, clean and friendly service - Giselle Ferris van Pretoria

Ons is mal oor die rustigheid en het lekker gekuier - Paula Combrinck van Bloemfontein

Fantastic We loved it The place is clean, beautiful and very comfortable Thank you - Evzeniy Shmeleva van United Kingdom

Very delicious food as well as the best sleep in a long time. Friendly people and a great atmosphere LEKKER - Rasmus Johanssou van Swede

30/12/2014

Spesiale aanbod - R500 per persoon per nag - minimum 6 mense: sluit in egte Karoo aandete, akkomodasie en heerlike plaasontbyt.
Kontak ons om te bespreek by 0791530100

Spreeufontein Gaste Plaas het bietjie van ;n gedaante verwisseling gehad die laaste paar weke en tussen deur het ons bai...
30/12/2014

Spreeufontein Gaste Plaas het bietjie van ;n gedaante verwisseling gehad die laaste paar weke en tussen deur het ons baie lekker gekuier saam met die gaste ! Hier is die nuwe foto's :

26/11/2014

Spesiale aanbod vir Desember 2014 en Januarie 2015. Wegbreek naweek vir gesin van 4 - R1895.00 (Vrydag en Saterdag aand). Wil graag in die week bietjie wegbreek ? Geen probleem nie - enige 3 weeks aande vir slegs R2795.00 vir 'n gesin van 4. Self Catering of etes kan vooraf gereel word. Ontbyt R70 pp Kontak ons vir meer besonderhede

25/11/2014

Kom geniet 'n heerlike wegbreek naweek op Spreeufontein Gasteplaas teen billike pryse. Huis het 5 slaapkamers met volledig toegeruste kombuis en heerlike braai area. Minimale selfoon opvangs - net wat jy nodig het om bietjie af te skaal. Geen Evkom krag nie - slegs sonkrag vir ligte en selfoon herlaai, Veilig vir kinders - weg van die stad se gewoel. Self catering maar etes kan vooraf gereel raak teen bekostigbare pryse. Kontak ons gerus vir meer inligting en om u plek te bespreek by 0791530100

Braai area vir 'n heerlike kuiertjie
25/11/2014

Braai area vir 'n heerlike kuiertjie

Tenvolle toegeruste kombuis vir self catering of etes kan vooraf gereel word
25/11/2014

Tenvolle toegeruste kombuis vir self catering of etes kan vooraf gereel word

Familie kamer met 1 dubbelbed, 1 stapelbeddens en 1 enkelbed
25/11/2014

Familie kamer met 1 dubbelbed, 1 stapelbeddens en 1 enkelbed

2de Dubbelkamer met 1 dubbelbed
25/11/2014

2de Dubbelkamer met 1 dubbelbed

Address

Spreeufontein
Prince Albert
6930

Telephone

+27791530100

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Spreeufontein Guest Farm posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Spreeufontein Guest Farm:

Share