Fonteintjiesberg Kampplek

Fonteintjiesberg Kampplek Fonteintjiesberg is omring deur berge en fynbos met 'n asemrowende uitsig oor die Breërivier vallei.
(1)

Baie gelukkige valentynsdag!!!❤️❤️❤️
14/02/2026

Baie gelukkige valentynsdag!!!❤️❤️❤️

Stem vir Ommi Kampvuur - hulle is 2 pragtige mense!!
04/02/2026

Stem vir Ommi Kampvuur - hulle is 2 pragtige mense!!

🏆🔥 Smaakmakers 2026: Stem nou vir jou Buitelewe-held! Wie verdien die titel in die kategorie Buitelewe, Reis en Ontspanning? Jou stem tel! 👇🏼 Klik op die skakel en maak jou keuse! 🗳️✨
🔗https://brnw.ch/21wZzvg

01/02/2026

Fonteintjiesberg Kampplek | Rawsonville, Wes-Kaap

As jy ’n plek soek vir ’n familie saamtrek, verjaarsdagnaweek, kamp met vriende of net ’n rustige wegbreek moet jy die een kyk.
Fonteintjiesberg tiek al jou boksies… jy weet dit net nog nie. 😉

💰 Kampering: R170 p.p /nag (kinders o/12 - R100 /nag)
📞 Anita: 082 871 8745
📧 [email protected]

30/01/2026

Dankie Ommi Kampvuur!!🙏🙏

25/01/2026

Wat kan dan nou lekkerder wees as ‘n oggend koffietjie met die mooi uitsig.
📍 Fonteintjiesberg Kampplek, Rawsonville

24/01/2026
22/11/2025

Fonteintjiesberg Kampplek

Kom geniet die pragtige sonsak oor Breërivier. 🏕 🌞  🌹  🏵 🌼
20/11/2025

Kom geniet die pragtige sonsak oor Breërivier. 🏕 🌞 🌹 🏵 🌼

Address

Rawsonville

Telephone

+27828718745

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fonteintjiesberg Kampplek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Fonteintjiesberg Kampplek:

Share

Category