ATKV-Goudini Spa

ATKV-Goudini Spa Skaars ’n uur van Kaapstad in die hartjie van die Bolandse berge lê ATKV-Goudini Spa met sy warm mineraalbaddens. Geniet borrelende pret in die Wes-Kaap!

Skaars ’n uur van Kaapstad in die hartjie van die Bolandse berge lê ATKV-Goudini Spa met sy helende mineraalbaddens en te veel pretdinge om in een vakansie in te pas. ATKV-Goudini Spa se verskeidenheid selfsorgakkommodasie, vermaak en ontspanningsgeriewe sal selfs die kieskeurigste vakansieganger gelukkig maak. Ons oord lê op die beroemde Roete 62, die grootste en uiteenlopendste wynroete ter wêre

ld. Daar is dus oorgenoeg om selfs die nuuskierigste avonturier tevrede te stel! ATKV-Goudini Spa beskik oor uitstaande konferensiefasiliteite wat tot 800 konferensiegangers kan huisves. Ook die ideale keuse vir ’n perfekte huweliksonthaal.

28/08/2026

Dit was vir ons ʼn groot voorreg om die Predikante Saamkoms 2026 by ATKV-Goudini Spa te verwelkom. ✨️

Ons waardeer elke predikant wat by ons kom kuier het en hoop om julle weer in die toekoms by Goudini te verwelkom! ❤️

⚠️ IMPORTANT ALERT – ATKV GOUDINI SPA ⚠️We have become aware of scammers and fake agents advertising and selling fraudul...
26/08/2026

⚠️ IMPORTANT ALERT – ATKV GOUDINI SPA ⚠️

We have become aware of scammers and fake agents advertising and selling fraudulent ATKV Goudini Spa bookings on TikTok and other social media platforms.

🚨 Please stay vigilant! For your safety, always make your reservation through the ATKV's official booking channels only.

👉 Book safely and securely: https://goudinispa.co.za/home/bookings/
Please be cautious when dealing with anyone claiming to be an ATKV agent on social media. Do not make payments to unverified individuals or bank accounts.

Protect yourself and your holiday – book directly through the ATKV’s official channels. ❤️

𝐑𝐮𝐢𝐥 𝐣𝐨𝐮 𝐫𝐨𝐞𝐭𝐢𝐧𝐞 𝐯𝐢𝐫 ’𝐧 𝐦𝐢𝐝𝐰𝐞𝐞𝐤-𝐤𝐚𝐦𝐩𝐞𝐞𝐫𝐰𝐞𝐠𝐛𝐫𝐞𝐞𝐤! ⛺️⛺️Senior Burgers, hierdie een is spesiaal vir julle!Kom geniet ’n lek...
26/08/2026

𝐑𝐮𝐢𝐥 𝐣𝐨𝐮 𝐫𝐨𝐞𝐭𝐢𝐧𝐞 𝐯𝐢𝐫 ’𝐧 𝐦𝐢𝐝𝐰𝐞𝐞𝐤-𝐤𝐚𝐦𝐩𝐞𝐞𝐫𝐰𝐞𝐠𝐛𝐫𝐞𝐞𝐤! ⛺️⛺️

Senior Burgers, hierdie een is spesiaal vir julle!

Kom geniet ’n lekker midweek-kuier by ATKV Goudini Spa en maak gebruik van ons Senior Burger Midweek Kampeerpromosie:

Besoek ons Promosieblad vir meer inligting: https://www.atkvresorts.co.za/promotions/now

📞 Kontak ons: 023 349 8100
📧 [email protected]

🥐☕️ ’n Heerlike "brunch", goeie kos en lekker samesyn! 🙏✨Op dag twee van die Predikante Saamkoms by ATKV Goudini Spa gen...
26/08/2026

🥐☕️ ’n Heerlike "brunch", goeie kos en lekker samesyn! 🙏✨

Op dag twee van die Predikante Saamkoms by ATKV Goudini Spa geniet almal steeds die besondere samesyn, lekker kuier en natuurlik ’n tafel vol heerlike kos. 🌿❤️

25/08/2026

🙏✨ Predikante Saamkoms 2026 by Goudini Spa!

🙏✨ Predikante Saamkoms 2026 by ATKV Goudini Spa!Ons is opgewonde om die Predikante Saamkoms by ATKV Goudini Spa te verwe...
25/08/2026

🙏✨ Predikante Saamkoms 2026 by ATKV Goudini Spa!

Ons is opgewonde om die Predikante Saamkoms by ATKV Goudini Spa te verwelkom. 🌿

’n Spesiale geleentheid waar mense bymekaarkom, gesels en saam tyd deurbring. Hier is ’n paar oomblikke van die groep se verblyf by ons! 📸

24/08/2026

𝐀𝐓𝐊𝐕-𝐎𝐨𝐫𝐝𝐞 𝐨𝐧𝐝𝐞𝐫𝐬𝐭𝐞𝐮𝐧 𝐣𝐨𝐧𝐠 𝐞𝐧𝐭𝐫𝐞𝐩𝐫𝐞𝐧𝐞𝐮𝐫𝐬.
Net ’n vriendelike herinnering dat MAAK MY ’N MILJOENÊR vanaand om 19:00 op ViaTV, kanaal 147, begin uitsaai! 🎉

Ons is ongelooflik opgewonde om uite

⚠️ BELANGRIKE WAARSKUWING – ATKV-GOUDINI SPA ⚠️Dit het onder ons aandag gekom dat swendelaars en vals agente bedrieglike...
22/08/2026

⚠️ BELANGRIKE WAARSKUWING – ATKV-GOUDINI SPA ⚠️

Dit het onder ons aandag gekom dat swendelaars en vals agente bedrieglike ATKV-Goudini Spa-besprekings op TikTok en ander sosialemediaplatforms adverteer en verkoop.
🚨 Wees asseblief waaksaam! Vir u veiligheid, maak seker dat u bespreking slegs deur die ATKV se amptelike besprekingskanale gemaak word.

👉 Bespreek veilig: https://goudinispa.co.za/bespreek/
Wees asseblief versigtig wanneer u met enige persoon handel wat beweer dat hulle ’n ATKV-agent op sosiale media is. Moet asseblief nie betalings aan ongeverifieerde persone of bankrekeninge maak nie.

Beskerm uself en u vakansie – bespreek slegs direk deur die ATKV se amptelike kanale

Ruil jou roetine vir ’n midweek-kampeerwegbreek!Senior Burgers, hierdie een is spesiaal vir julle!Kom geniet ’n lekker m...
20/08/2026

Ruil jou roetine vir ’n midweek-kampeerwegbreek!

Senior Burgers, hierdie een is spesiaal vir julle!

Kom geniet ’n lekker midweek-kuier by ATKV Goudini Spa en maak gebruik van ons Senior Burger Midweek Kampeerpromosie:

Besoek ons Promosieblad vir meer inligting: https://www.atkvresorts.co.za/promotions/now

📞 Kontak ons: 023 349 8100
📧 [email protected]

Conference Mode: ON! A big conference is on the way, and our team is hard at work getting everything ready! 💪✨The final ...
20/08/2026

Conference Mode: ON!

A big conference is on the way, and our team is hard at work getting everything ready! 💪✨

The final touches are coming together — we can’t wait to welcome our guests! 🙌

Address

Slanghoek Road
Rawsonville
6845

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ATKV-Goudini Spa posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to ATKV-Goudini Spa:

Shortcuts

Share