27/05/2026
Welgegun Kampplek is gesluit tot verdere kennisgewing agv vloedskade.
Ons beoog om September weer "up and running" te wees.
As jy n bespreking voor September het, kontak my asseblief.
Welgegun beskik oor groen gras en n pragtige uitsig oor die Breërivier met vis vir hengel. Minimum vir 'n naweek is R3 000.00 wat die eerste 10 persone insluit.
Welgegun
Rawsonville
6845
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |
| Saturday | 09:00 - 12:00 |
Be the first to know and let us send you an email when Welgegun Kampplek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Send a message to Welgegun Kampplek: