Die Boskombuis

Die Boskombuis 'n Heerlike kuierplek tussen die bome of om die vuur. Hier word vreemdelinge baie spoedig vriende, e GPS 25D80117(O) 28D49819(S)
(310)

Hier word vreemdelinge baie spoedig vriende, en geniet ons egte boeregasvryheid en tradisionele disse. Hier kom kuier ons te fiets, te motorfiets, te perd, te kar en te voet.Daar is elke Sondag lekker lewendige musiek deur verskeie kunstenaars. Kontak Renee vir navrae hieroor.
7Km vanaf Rayton op die Bapsfontein pad.

21/06/2026
๐ŸŒฟ VADERSDAG BY DIE BOSKOMBUIS ๐ŸŒฟSondag 21 Junie๐Ÿ‘จโ€๐Ÿ‘งโ€๐Ÿ‘ฆ Kom bederf vir Pappa hierdie Vadersdag met 'n heerlike 3-gang maalty...
17/06/2026

๐ŸŒฟ VADERSDAG BY DIE BOSKOMBUIS ๐ŸŒฟ

Sondag 21 Junie

๐Ÿ‘จโ€๐Ÿ‘งโ€๐Ÿ‘ฆ Kom bederf vir Pappa hierdie Vadersdag met 'n heerlike 3-gang maaltyd in die rustige bos-atmosfeer van Die Boskombuis.

๐Ÿฝ๏ธ Geniet smaaklike kos, gesellige kuier en skep spesiale herinneringe saam met die familie.

๐Ÿ“ Besprekings ๐Ÿ“ž 063 135 3713

Die Boskombuis โ€“ Kom kry jou lekker! ๐ŸŒณ๐Ÿ’š

Vrydag 19 Junie18:30 Kom geniet 'n gesellige vasvra aand in die bos met heerlike spesiale.20:30 Kom kyk die spel tussen ...
17/06/2026

Vrydag 19 Junie

18:30 Kom geniet 'n gesellige vasvra aand in die bos met heerlike spesiale.

20:30 Kom kyk die spel tussen die Bulle en Leinster by 'n gesellige vuurtjie

Op die spyskaart:
500g T-Been met pap en sous vir slegs R145

Vrydag 5 JunieKom geniet 'n gesellige vasvra aand in die bos met heerlike spesiale.
04/06/2026

Vrydag 5 Junie

Kom geniet 'n gesellige vasvra aand in die bos met heerlike spesiale.

03/06/2026

1 Slaapkamer chalet te huur by Die Boskombuis vanaf 1 Julie 2026. R 4500 Per maand. Prepaid krag en water. Skakel Renee op 0834852529

๐Ÿ—“Sondag 31 MeiKom geniet โ€˜n heerlike 3-gang Sondag ete saam met ons!Voorgereg:๐Ÿฅ— SlaaiHoofgereg:๐Ÿ– Vark of HoenderBedien m...
28/05/2026

๐Ÿ—“Sondag 31 Mei
Kom geniet โ€˜n heerlike 3-gang Sondag ete saam met ons!

Voorgereg:
๐Ÿฅ— Slaai
Hoofgereg:
๐Ÿ– Vark of Hoender
Bedien met rys, gebakte aartappels en groente
Nagereg:
๐Ÿฎ Gebakte Poeding met Vla

Live Musiek deur Andries Potgieter

Bring die familie en kom geniet โ€˜n lekker Sondag saam met ons!

27/05/2026

๐Ÿ—“Vrydag 29 Mei

๐ŸŒฟโœจ Vasvra Aand by Die Boskombuis โœจ๐ŸŒฟ

๐Ÿ•– Bring jou span en kom toets julle kennis!
Geniet โ€™n aand vol:
๐Ÿง  Vasvra pret
๐Ÿ˜‚ Lag en goeie geselskap
๐Ÿ”ฅ Heerlike kos en egte bosveld vibes en 'n gesellige vuurtjie

๐Ÿ› Dis van die dag
1.Heerlike 500g Ribbetjies met Skyfies vir slegs R120 (aansit aleenlik)

๐ŸŒฟ Kom kry jou lekker in die bos! ๐ŸŒฟ
063 135 3713

๐Ÿ† Pryse vir wenners!
๐Ÿ” Gewone spyskaart en drankies beskikbaar

๐Ÿ”ฅ Spesiaal by Die Boskombuis ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ‹ x2 Dubbel Vodkaโ€™s met x2 200ml Lemonade โ€” Slegs R50๐Ÿธ x2 Dubbel Ginโ€™s met x2 200ml Dry Le...
20/05/2026

๐Ÿ”ฅ Spesiaal by Die Boskombuis ๐Ÿ”ฅ

๐Ÿ‹ x2 Dubbel Vodkaโ€™s met x2 200ml Lemonade โ€” Slegs R50

๐Ÿธ x2 Dubbel Ginโ€™s met x2 200ml Dry Lemon โ€” Slegs R50

Kom geniet goeie vibes, koue drinks en die lekkerste bos-atmosfeer! ๐ŸŒฟ๐Ÿ”ฅ

Address

Plot 65 Donkerhoek, GPS 25D801131(S) 28D49869(E)
Rayton
1001

Opening Hours

Monday 12:00 - 22:00
Tuesday 12:00 - 22:00
Wednesday 12:00 - 22:00
Thursday 12:00 - 22:00
Friday 12:00 - 22:00
Saturday 07:00 - 15:00
Sunday 07:00 - 16:00

Telephone

+27834852529

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Boskombuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Boskombuis:

Share