Diamantvallei Landgoed

Diamantvallei Landgoed Hierdie pragtige, landelike grasdak-onthaalplek is ‘n lushof met groot, groen grasperke, omring deur loofryke bome en ander plantegroei.

Geleë teen die hang van ‘n hoëveldse vallei, 20km oos van Pretoria, is Diamantvallei Landgoed ideaal vir ‘n bekostigbare naweektroue, privaat funksie, ‘n piekniek, ‘n wegbreek of besigheidsverblyf. Met sy veelsydige karakter leen die landgoed hom tot ‘n verskeidenheid moontlikhede om jou geleentheid pasmaak uniek te maak en te versier met dekor volgens jou smaak. Diamantvallei is sentraal geleë tu

ssen Pretoria-Oos, Johannesburg Internasionale lughawe (Kempton Park) en Cullinan met Witbank maklik bereikbaar.

01/09/2026
17/08/2026

Address

Diamantvallei Landgoed
Rayton
1001

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Diamantvallei Landgoed posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Diamantvallei Landgoed:

Shortcuts

Share