Diamantè Ontspanningsoord

Diamantè Ontspanningsoord Die Bestuur van Diamantè nooi u uit om in die ideale bosveldomgewing 'n wegbreek te kom geniet! Geleë omtrent 22km vanaf Pietersburg Snelweg.

Sefako Makgatho (Zambezi ) verlenging na Cullinan, verby Baviaanspoort, Rayton Afrit regs, Grondpad 3km aan Linkerkant. GPS: -25.709115, 28.477662

URE: 07:00 - 18:00 (Dagbesoekers)

Kontak

082 682 8839

07/08/2026
🚨 NET ’N VINNIGE OPKLARING… 😄Nee, Diamanté Oord maak nie toe nie! 😉Ons is steeds oop en sien uit daarna om julle te verw...
04/08/2026

🚨 NET ’N VINNIGE OPKLARING… 😄

Nee, Diamanté Oord maak nie toe nie! 😉

Ons is steeds oop en sien uit daarna om julle te verwelkom.

📅 Ons werk egter slegs op voorafbesprekings. Dit help ons om elke gas die beste moontlike ervaring te gee.

En terloops… 😅

Aannames is gratis… maar ongelukkig nie altyd reg nie.
As jy onseker is, vra eerder – ons help graag!

💙 Baie dankie vir julle ongelooflike ondersteuning en begrip. Ons waardeer elke besoek en sien uit daarna om julle by Diamanté Oord te ontvang.

📞 Maak jou bespreking vandag nog!

💦 GLYBAAN TYDELIK BUITE WERKING 💦Ons is besig met opgraderings en konstruksiewerk aan ons glybaan om dit nóg beter en ve...
29/07/2026

💦 GLYBAAN TYDELIK BUITE WERKING 💦

Ons is besig met opgraderings en konstruksiewerk aan ons glybaan om dit nóg beter en veiliger vir al ons gaste te maak.

Ons vra om verskoning vir enige ongerief en waardeer julle geduld gedurende hierdie tyd.

Baie dankie vir julle volgehoue ondersteuning.

— Die Diamanté Oord Bestuur

Neem asseblief kennis: Diamanté Oord ontvang tans geen dagbesoekers sonder 'n voorafbespreking nie. Kontak ons gerus om ...
25/07/2026

Neem asseblief kennis: Diamanté Oord ontvang tans geen dagbesoekers sonder 'n voorafbespreking nie. Kontak ons gerus om jou besoek te bespreek.

Whatsapp: 082 682 8839

✨ Groot dinge lê voor by Diamanté! ✨Ons is tans besig met opwindende veranderinge en verbeterings om vir julle 'n nóg be...
22/07/2026

✨ Groot dinge lê voor by Diamanté! ✨

Ons is tans besig met opwindende veranderinge en verbeterings om vir julle 'n nóg beter ervaring te skep.

Gedurende hierdie oorgangsfase sal Diamanté slegs op voorafbespreking funksioneer, en ons neem tans geen dagbesoekers in nie.

Ons waardeer elkeen se geduld en ondersteuning en sien uit daarna om binnekort ons nuwe hoofstuk met julle te deel.

📞 Vir besprekings of navrae, kontak ons gerus.

Diamanté Oord Bestuur
082 682 8836
[email protected]

🌴✨ Familietyd begin by Diamante Oord!Bring jou familie en vriende vir ’n dag vol pret, ontspanning en vars lug.Die nuwe ...
10/06/2026

🌴✨ Familietyd begin by Diamante Oord!
Bring jou familie en vriende vir ’n dag vol pret, ontspanning en vars lug.

Die nuwe bestuur verwelkom almal om ons rustige bosveld-oase te geniet.

🕖 Ons ure: 07:00 - 18:00

☀️🏊‍♂️ Op soek na ’n rustige dag uit?Diamante Oord is die perfekte plek om weg te breek en te ontspan.🌿 Bosveld-rus🔥 Bra...
05/06/2026

☀️🏊‍♂️ Op soek na ’n rustige dag uit?
Diamante Oord is die perfekte plek om weg te breek en te ontspan.

🌿 Bosveld-rus
🔥 Braai-area
🏕️ Kampgeriewe
🌊 Swemplek vir die hele familie

🕖 Oop: 07:00 - 18:00

Kom kuier gerus!

Address

Plot 40 Spekboomweg Elandshoek
Rayton

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 08:00 - 17:00

Telephone

082 682 8839

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Diamantè Ontspanningsoord posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Diamantè Ontspanningsoord:

Shortcuts

Share

Category