04/06/2026
Van 28 Junie tot 8 Julie kry o.19-rugbyspelers die geleentheid om vorm aan hul drome te begin gee.
Elke wedstryd, elke aanslaan en elke drie dra by tot ’n storie wat hulle nog vir jare sal onthou. Vir sommige is dit ’n geleentheid om raakgesien te word; vir ander net die trots om hul span en streek te verteenwoordig.
📍 Reitz | Hoërskool Reitz
🗓️ Stedelike spanne (o.19): 28 Junie – 3 Julie
🗓️ Plattelandse spanne (o.19): 3 Julie – 8 Julie