23/07/2018
Gevoel soos ons eie huis!
Ons was verwelkom deur ongelooflike vriendelike mense wat basies vir ons gesê het hier is die huis se sleutels en maak julleself tuis. Wat anders kan ek sê! Dit was baie netjies en skoon, 'n mens het 'n TV, verwarmer en hele kombuis met alles wat jy nodig het. Extra komberse en handdoeke en alles. As jy besig is om na hierdie plekkie te kyk, kies hom! Ek sal enige tyd weer daar bly as ek in die area verblyf soek. Dankie baie Absolute Guesthouse.