30/05/2024
K**a Lodge het sy deure op 2024-5-25 vir die laaste maal gesluit en n era agtergelos,wat soveel lag, hartseer, en beplanning insluit....n Hartseer dag vir Richmond en sy inwoners, want as daardie mure kon praat.......
Kabous baie dankie vir jou harde werk die afgelope 30-40 jare.....jy laat n legend agter.
Sterkte vir jou en jou familie met die nuwe rigting jullle inslaan asook jou Caltex personeel wie se "Pa" jy was.......
Jy kan nog steeds daar gaan oorslaap en nuwe planne is reeds in plek......
Kontak Lenel by 082 3875010