Be Blessed Selfcatering

Be Blessed Selfcatering Be Blessed offers comfortable self-catering accommodation in seven fully equipped units situated on four plots in the centre of Richmond.

Soms voel die Gastehuis bedryf na so 'n ondankbare bedryf... EN dan, dan kry jy een boodskap wat jou beker weer volmaak ...
06/04/2026

Soms voel die Gastehuis bedryf na so 'n ondankbare bedryf... EN dan, dan kry jy een boodskap wat jou beker weer volmaak vir die jaar🥹♥️

@ Boer soek ''n Vrou... Dankie dat jul Be Blessed met die dames se harte vertrou het.. Wat 'n Blessed Journey was dit ni...
13/12/2025

@ Boer soek ''n Vrou... Dankie dat jul Be Blessed met die dames se harte vertrou het.. Wat 'n Blessed Journey was dit nie!!

En die HEEL mooiste "love story" came full circle at Be Blessed 🥹 Eerste Jagger Saam haar Oom Saag as ''n nervous deelnemer, tweede Jagger Saam haar Oompie as Boer Pieter se Verloofde🥹❤️❤️❤️ Be Blessed nou amptelik jou huis ook Anzelle Pearson

Kan nie onthou wanneer laas Be Blessed so Pragtig was nie.8 Selfsorg eenhede wat ons Karoo Paradys deel. Ons noem dit HU...
29/10/2025

Kan nie onthou wanneer laas Be Blessed so Pragtig was nie.
8 Selfsorg eenhede wat ons Karoo Paradys deel. Ons noem dit HUIS... EN ons noem DIT... GESEËND

Jy.. Jy is soos 'n stout kind wat begin sing op 'n Sondag middag nes ons wil slapie vang, aanhouded en baie selfvoldaanM...
31/12/2024

Jy.. Jy is soos 'n stout kind wat begin sing op 'n Sondag middag nes ons wil slapie vang, aanhouded en baie selfvoldaan

Maar as jy deer seisoen jou vlerke sprei na ander tuistes mis ons jou. En elke jaar dankbaar as jy wel jou Pad terugvind Be Blessed toe vind.

Soms so moeilik om jou verantwoordelikheid oor te gee, maar met die onlangste terugvoering laas week, is ons so dankbaar...
30/12/2024

Soms so moeilik om jou verantwoordelikheid oor te gee, maar met die onlangste terugvoering laas week, is ons so dankbaar vir goeie personeel wat instaan asof Be Blessed hulle eie is. Dankie Nini en Harry.. En ja, al is Saag 'My' caretaker... Gaan alle eer aan hoe Be Blessed lyk aan Harry en Nini.
Dankie julle. En dankie vir elke getroue gas wat al jare saam ons kom en ook nuwe gaste wat Be Blessed besoek het.
Ons waardeer jul almal.
Net ons mooiste wense vir jul almal in 2025.
Saag en Sumi

I suppose this unexpected guest might leave some interesting reviews 🤦... But As we advertise, we Are pet friendly thoug...
21/12/2024

I suppose this unexpected guest might leave some interesting reviews 🤦... But As we advertise, we Are pet friendly though??, 🤷‍♀️❤️❤️

16/12/2024
Reis jul deur ons Karoo die vakansie, ondersteun asb ons Kerkbasaar, handewerk soos net ons Karoo Richmond gemeenskap se...
01/12/2024

Reis jul deur ons Karoo die vakansie, ondersteun asb ons Kerkbasaar, handewerk soos net ons Karoo Richmond gemeenskap se vroue dit kan doen.
Asb. ♥️🙏

Mens voel klein as jou gaste jou iets soos die stuur... Selde plek in Be Blessed se tuin, oor tydperk van 5 jaar soos hu...
03/11/2024

Mens voel klein as jou gaste jou iets soos die stuur... Selde plek in Be Blessed se tuin, oor tydperk van 5 jaar soos hul by Be Blessed op verskeie geleenthede oornag het.
Dis ongelooflik om deel van ander se journeys te wees. Dankie Tania, ongelooflik om jou kind te sien groei tot die talentvolle Kunstenaar wat sy in eie reg is Vandag.

Be Blessed had the privilege to be the Venue for Mari's 4th Birthday party.Mari you are so loved and may your year be fi...
23/09/2024

Be Blessed had the privilege to be the Venue for Mari's 4th Birthday party.
Mari you are so loved and may your year be filled with laughter and friends, and may you Always stay the super young lady you are.
We love you, and was such a privilege to have you and your friends at Be Blessed today ♥️

After water damage /flooding of unit nr 5 by guests, we are so thankful to have our 5 sleeper ready for families that tr...
07/06/2024

After water damage /flooding of unit nr 5 by guests, we are so thankful to have our 5 sleeper ready for families that travel through our town again, and while we where busy with the renovation, Blessed with The Best Winter Blanket our small town can deliver ❤️❤️ Love our Humble existence.

Address

Kerkstraat
Richmond
7090

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Be Blessed Selfcatering posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share