01/09/2026
Gelukkige Lentedag!
Die son skyn, die voëltjies sing en ons swembad is uiteindelik weer oop!
Pak jou swembroek, gryp jou handdoek en kom maak ’n lekker plons by Dibiki Riversdal. Want warmer dae beteken net een ding… dis swembadtyd!
Boek jou verblyf en kom vier die nuwe seisoen saam met ons!