25/03/2020
In lyn met maatreels wat afgekondig is, is ons gastehuis gesluit tot 18 April 2020.Finansieel het dit n inpak, maar u en ons gesondheid is belangrik.Nou is dit die tyd om te lees, te rus en selfondersoek te doen,Mooi bly, en kyk agter u gesondheid