Harterus

Harterus Harterus is situated in the small countryside town of Riviersonderend. Only 140km east of Cape Town We will arrange the wood and all you need.

Only 140km east of Cape Town located on a loop of the Sonderend River. Riviersonderend has a peaceful atmosphere and with it’s natural fauna and flora and Sonderberg Mountain Range it is the perfect getaway place to escape from the huzzle and buzzle and stress of the city. The owners of Harterus, Pietie and Michelle Reichert wish to hearty welcome you to their small piece of heaven. Whether you ar

e on your way to Knysna (another 327,1 km to go) or George (another 267,6 km to go) or on your way home, come and rest at our comfortable overnight rooms. Enjoy a glass of your favourite wine while having the perfect view of the Sonderberg Mountains. There are many small countryside towns close to Riviersonderend. Maybe you would like to go wine tasting in Ashton (58,7km) or cheese tasting in Bonnievale (43km). Swellendam (57km) has beautiful Berry farms and offer liqueur tasting. Caledon Casino and Spa is only 49,5km away for those who love trying their luck at the machines. Agulhas is also close by for a fantastic day at the southern tip of Africa. Long trips are exhausting and therefore it is a good idea to stop and rest before you continue your journey. Riviersonderend is the halfway mark to many places and therefore if you are a rep working in the Overberg region, Harterus is the perfect overnight place for you. Michelle loves baking and cooking and therefore you don’t have to worry about another take-away at a garage. Make arrangements for lunch or supper and enjoy a homemade meal. If you prefer to braai your own steak and enjoy your drink next to the fire, no problem. Next time you plan your business trip or family holiday, remember: Harterus: The place where your heart can truly rest

Die Sonderend Feesmark 2023 het die voorreg gehad om donasies aan die volgende instansies te maak:Die sopkombuis deur Sh...
14/02/2024

Die Sonderend Feesmark 2023 het die voorreg gehad om donasies aan die volgende instansies te maak:
Die sopkombuis deur Shiela
Badisa
Oasis kinderkrans groep
RSE Dieresorg

Ons bedank weereens almal wat die Sonderend Feesmark ondersteun het, want julle het hierdie donasies moontlik gemaak. Ook ñ spesiale dankie aan al die stalletjiehouers wat so hard gewerk het om te verseker dat die Feesmark suksesvol was.

Goeiedag almalEk is Michelle Reichert en ek behartig weer die Teetuin by die Feesmark hierdie jaar van 1-4 November 2023...
23/10/2023

Goeiedag almal
Ek is Michelle Reichert en ek behartig weer die Teetuin by die Feesmark hierdie jaar van 1-4 November 2023. Hierdie is n spesiale uitnodiging vir enige kerkgroepe, dames-groepies of enige organisasie wat dalk hulle personeel n bietjie wil bederf. As jy n tafel van 10 of Meer mense bespreek vir tee/koffie by die Teetuin, gee ek spesiale afslag. Kontak my gerus op whatsapp 0823701607

22/10/2023
Ons het soppas nog n skenking vd veiling by die Sonderend Feesmark Eeufees dans gekry. Kom dans, kuier en bie ten bate v...
21/10/2023

Ons het soppas nog n skenking vd veiling by die Sonderend Feesmark Eeufees dans gekry. Kom dans, kuier en bie ten bate van RSE Dieresorg. Baie dankie vd skenking Sandre en Frans.

Die mooiste coasters en potstaanders deur Nizhoni by die Sonderend Feesmark 1-4 November 2023. Kom en ondersteun hierdie...
21/10/2023

Die mooiste coasters en potstaanders deur Nizhoni by die Sonderend Feesmark 1-4 November 2023. Kom en ondersteun hierdie uiters talentvolle kunstenaar

Bubbles and Balloons Riviersonderend het die Kersfees stalletjie by die Sonderend Feesmark 1-4 November by die Rolbalklu...
20/10/2023

Bubbles and Balloons Riviersonderend het die Kersfees stalletjie by die Sonderend Feesmark 1-4 November by die Rolbalklubsaal. Kom koop al jou Kersfees b***e, bottels met liggies en Kersfees geskenke by die Feesmark

20/10/2023

Pannekoek weer môre!!! Ons hou weer yard sale ook. Harterus 08h00-13h00 Saterdag 21 Okt

Shiela van die sopkombuis en haar span maak lekkergoed pakkies vd Sonderend Feesmark 1-4 November 2023. Bring die kinder...
19/10/2023

Shiela van die sopkombuis en haar span maak lekkergoed pakkies vd Sonderend Feesmark 1-4 November 2023. Bring die kinders en laat neem mooi fotos van hulle by die Kersfees photobooth, laat hulle ry op die trekkertjie, koop vir hulle sweeties en sommer n lekker milkshake by die teetuin

Die Sonderend Feesmark 1-4 November 2023 begin oor 2 weke. Hoop julle is al so opgewonde soos al die stalletjiehouers. T...
18/10/2023

Die Sonderend Feesmark 1-4 November 2023 begin oor 2 weke. Hoop julle is al so opgewonde soos al die stalletjiehouers. The Cupcake Lady bak weer vir die mark heerlike cupcakes, cakepops, dadelb***etjies, klapperys en brownies. Bring die kinders na skool en bederf hulle n bietjie.

Bubbles and Balloons gaan by die Sonderend Feesmark 1-4 November 2023 n spesiale Kersfees photo booth opstel. Jy Kan spe...
17/10/2023

Bubbles and Balloons gaan by die Sonderend Feesmark 1-4 November 2023 n spesiale Kersfees photo booth opstel. Jy Kan spesiale fotos laat neem en dadelik die foto laat print @ R20 elk. Dis spesiale Kersgeskenke. Kom en geniet die feestelikheid.

Die heerlikste boepensbroodjies gaan beskikbaar wees by die Sonderend Feesmark 1-4 November 2023. Die perfekte oestyd-ko...
16/10/2023

Die heerlikste boepensbroodjies gaan beskikbaar wees by die Sonderend Feesmark 1-4 November 2023. Die perfekte oestyd-kos. Bestel sommer vooruit by Michelle 0823701607

Sonderend Eeufees dans ten bate van RSE Dieresorg: 4 November 2023. Die 2de waardevolle item wat ons op die veiling gaan...
16/10/2023

Sonderend Eeufees dans ten bate van RSE Dieresorg: 4 November 2023. Die 2de waardevolle item wat ons op die veiling gaan verkoop is n hele lam geskenk deur oom PG Viljoen en geslag deur oom Hans Matthee en opgesaag soos jy dit wil hê deur Pietie Reichert. Almal soek altyd n lam tjoppie. Kom en geniet die dans en bie op hierdie lekker vleis

Address

23 De K**k Street
Riviersonderend
7250

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Harterus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Harterus:

Share