Tambotie Game Lodge

Tambotie Game Lodge Breek weg uit die Lawaai en geniet die 'oorverdowende" stilte van die Bosveld....
Tenvolle selfcatering en gerieflike chalets
Slegs 2 ure uit Jhb

TAMBOTIE is gelee in die Hartjie van die Bosveld......75min uit PTA en is naby Mabalingwe en Zebula geleeVerblyf by die ...
18/02/2025

TAMBOTIE is gelee in die Hartjie van die Bosveld......
75min uit PTA en is naby Mabalingwe en Zebula gelee

Verblyf by die Selfsorg Lodge is daar plek vir 17 persone om oor te slaap

By TAMBOTIE kan gaste n verskeidenheid doen dinge geniet soos fietsry,voelkyk,stap of sommer net ontspan in die swembad en stilte van die BOSVELD inneem.....

Die Lodge bied gerieflike SELFSORG Chalets en n swembad vir n lafenis van die Bosveld hitte,maak n groot vuur en besigtig wild sommer so van die stoep af

IDeale keuse vir die wat opsoek is na n RUSTIGE verblyf of naweek wegbreek uit die stad

Chalet1-HOOFHUIS (king size bed met single bed)
Chalet 2 Queen size bed en 2 single beds
Chalet 3-dubbel bed en single bed
Chalet 4-dubble bed en single bed

Chalet 5
Dan aparte chalet met gemeenskaplike buite badkamer(shower)

Met n kamer met n king size bed
En n kamer met 2 single beddens

R450 per persoon per aand
Kinders onder 10jaar Half prys
Kan 17 slaap

Whatsapp my op 083 7345 212 (Francois)

Game Drive vehicle optional

Daar is wel Wi-FI ook.....

TAMBOTIE is gelee in die Hartjie van die Bosveld......75min uit PTA en is naby Mabalingwe en Zebula geleeVerblyf by die ...
09/05/2024

TAMBOTIE is gelee in die Hartjie van die Bosveld......
75min uit PTA en is naby Mabalingwe en Zebula gelee

Verblyf by die Selfsorg Lodge is daar plek vir 17 persone om oor te slaap

By TAMBOTIE kan gaste n verskeidenheid doen dinge geniet soos fietsry,voelkyk,stap of sommer net ontspan in die swembad en stilte van die BOSVELD inneem.....

Die Lodge bied gerieflike SELFSORG Chalets en n swembad vir n lafenis van die Bosveld hitte,maak n groot vuur en besigtig wild sommer so van die stoep af

Daar is nie n TV of Klankstelsel nie,net die geluide van dIE BOSVELD

IDeale keuse vir die wat opsoek is na n RUSTIGE verblyf of naweek wegbreek uit die stad

Chalet1-HOOFHUIS (king size bed met single bed)
Chalet 2 Queen size bed en 2 single beds
Chalet 3-dubbel bed en single bed
Chalet 4-dubble bed en single bed

Chalet 5
Dan aparte chalet met gemeenskaplike buite badkamer(shower)

Met n kamer met n king size bed
En n kamer met 2 single beddens

R450 per persoon per aand
Kinders onder Half prys
Kan 17 slaap

Whatsapp my op 083 7345 212 (Francois)

Game Drive vehicle optional

TAMBOTIE is gelee in die Hartjie van die Bosveld......75min uit PTA en is naby Mabalingwe en Zebula geleeVerblyf by die ...
26/01/2024

TAMBOTIE is gelee in die Hartjie van die Bosveld......
75min uit PTA en is naby Mabalingwe en Zebula gelee

Verblyf by die Selfsorg Lodge is daar plek vir 17 persone om oor te slaap

By TAMBOTIE kan gaste n verskeidenheid doen dinge geniet soos fietsry,voelkyk,stap of sommer net ontspan in die swembad en stilte van die BOSVELD inneem.....

Die Lodge bied gerieflike SELFSORG Chalets en n swembad vir n lafenis van die Bosveld hitte,maak n groot vuur en besigtig wild sommer so van die stoep af

Daar is nie n TV of Klankstelsel nie,net die geluide van dIE BOSVELD

IDeale keuse vir die wat opsoek is na n RUSTIGE verblyf of naweek wegbreek uit die stad

Chalet1-HOOFHUIS (king size bed met single bed)
Chalet 2 Queen size bed en 2 single beds
Chalet 3-dubbel bed en single bed
Chalet 4-dubble bed en single bed

Chalet 5
Dan aparte chalet met gemeenskaplike buite badkamer(shower)

Met n kamer met n king size bed
En n kamer met 2 single beddens

R450 per persoon per aand
Kinders onder Half prys
Kan 17 slaap

Whatsapp my op 083 7345 212 (Francois)

Game Drive vehicle opsioneel

Lus vir n BOSVELD naweek wegbreek wat nie te ver is van Pta of JHB nie….Kom bietjie uit die stad na die Bosveld stilte T...
05/01/2024

Lus vir n BOSVELD naweek wegbreek wat nie te ver is van Pta of JHB nie….

Kom bietjie uit die stad na die Bosveld stilte

TAMBOTIE Lodge is 150km gelee uit Pta en is op die MABALINGWE EN ZEBULA pad uit BELA-BELA

Lekker swembad vir n lafenis ,maak n lekker vuur en besigtig wild sommer so van die stoep af

Tenvolle selfcatering ,kom rus en vind jou siel weer in die Bosveld Stilte…..

Bring die fietse saam of gaan stap in die Bosveld

R450 per persoon per aand
Kids onder 10 half prys
Kan 17 mense slaap

Whatsapp my op 083 7345 212

Dinge op TAMBOTIE lyk vir my reg
09/09/2023

Dinge op TAMBOTIE lyk vir my reg

Heelwwat naweke oop in SEPTEMBERTAMBOTIE is n Private Game Lodge ,gelee in n Natuurlike omgewing in die Hartjie van die ...
03/09/2023

Heelwwat naweke oop in SEPTEMBER

TAMBOTIE is n Private Game Lodge ,gelee in n Natuurlike omgewing in die Hartjie van die Bosveld,direk langs n Wildreservaat…..

Tambotie is n tenvolle Selfsorg Lodge en is ideaal vir n gesin of vriende wat 17 mense kan huisves

Tambotie is gelee 40km uit Bela-Bela,150km van Pta en 10km van Zebula Golfbaan en Mabalingwe af

Lekker swembad vir n lafenis van die Bosveld son,maak n lekker vuur en besigtig wild sommer so van die lapa af
Bring fietse saam of gaan staap in die Bosveld

R450 per persoon per aand
Kids onder 10-Halfprys
Kan 17 slaap
Ook n bediende beskikbaar

Vir besprekings kontak/whatsapp my persoonlik
083 7345 212

TAMBOTIE is n Private Game Lodge ,gelee in n Natuurlike omgewing in die Hartjie van die Bosveld,direk langs n Wildreserv...
30/07/2023

TAMBOTIE is n Private Game Lodge ,gelee in n Natuurlike omgewing in die Hartjie van die Bosveld,direk langs n Wildreservaat…..

Tambotie is n tenvolle Selfsorg Lodge en is ideaal vir n gesin of vriende wat 17 mense kan huisves

Tambotie is gelee 40km uit Bela-Bela,150km van Pta en 10km van Zebula Golfbaan en Mabalingwe af

Lekker swembad vir n lafenis van die Bosveld son,maak n lekker vuur en besigtig wild sommer so van die lapa af
Bring fietse saam of gaan staap in die Bosveld

R450 per persoon per aand
Kids onder 10-Halfprys
Kan 17 slaap
Ook n bediende beskikbaar

Vir besprekings kontak/whatsapp my persoonlik
083 7345 212

….Uiteindelik kom sy darem bietjie gesig wys na die Somer seisoenHulle het haar lank weggesteekTambotie Game Lodge
02/06/2023

….Uiteindelik kom sy darem bietjie gesig wys na die Somer seisoen
Hulle het haar lank weggesteek
Tambotie Game Lodge

Heelwat naweke oop in Mei en in Junie
08/05/2023

Heelwat naweke oop in Mei en in Junie

Address

Rooiberg
1500

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tambotie Game Lodge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Tambotie Game Lodge:

Share

Category