Vulture Valley Game Lodge

Vulture Valley Game Lodge Vulture Valley Game Lodge is nestled at the foot of the Magaliesberg mountain, only 26 km from Magal

‼️‼️‼️‼️WE ARE TEMPORARILY CLOSED!
20/02/2025

‼️‼️‼️‼️

WE ARE TEMPORARILY CLOSED!

05/02/2025

Dis met gemengde gevoelens waarmee ek hierdie plasing maak. Vulture Valley Game Lodge is verkoop aan Jovan en Aneri Erasmus. Graag bedank ek al ons gaste wat ons deur die jare besoek en ondersteun het en vir die saam kuier. Jovan en Aneri het groot planne vir die Lodge en werk hard om dit na nuwe hoogtes te neem. Ek wens hulle sterkte toe en sien uit om te hulle te besoek as gas !

01/01/2025
01/01/2025

Graag sê ons dankie vir al die gaste wat ons gedurende 2024 besoek en ondersteun het. Ons wens julle ʼn voorspoedige en geseënde 2025 toe saam met julle families !

Dankie  Paul en Angelique vir julle kuier by ons die naweek ! Dis lekker om gaste soos julle te hê !
01/12/2024

Dankie Paul en Angelique vir julle kuier by ons die naweek ! Dis lekker om gaste soos julle te hê !

Selfs met die droogte was dit vanoggend 6 uur steeds lekker en mooi om te gaan op my eie "parkrun" !
20/10/2024

Selfs met die droogte was dit vanoggend 6 uur steeds lekker en mooi om te gaan op my eie "parkrun" !

Address

Magalies/Rustenburgpad
Rustenburg
0300

Telephone

+27848744631

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vulture Valley Game Lodge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Vulture Valley Game Lodge:

Share