03/08/2026
Ons het die naweek gaste in Die Berg huis gehad wat vir ons die mooiste review gelos het baie dankie dat julle ons kom besoek het.
Kan nie wag om julle weer te verwelkom by ons nie.
"Ons is voelkykers en het n mooi variasie voels uitgeken. Eerste keer in my lewe wat ek n papagaai duif gesien het.
Een van die highlights was om ons drone uit n boom te kry.
Daar is geen TV en sein is sleg. Ons het board games en kaarte gespeel. Mash mellows gebraai en sterre gekyk. Dit was ‘n totale “battery recharge” gewees. Ons is ouer mense en was bietjie bekommerd oor beddens en slaap. Maar ons het verskriklik lekker geslaap."