Omaramba Vakansieoord

Call Directions Website

Omaramba Vakansieoord Holiday Resort & Conference centre

Omaramba Resort & Conferences is a well appointed Holiday Resort and Conference Centre with an excellent infrastructure and facilities providing for a wide variety of needs, ranging from those of discerning business persons seeking conference or team building facilities in a quiet relaxed bushveld atmosphere, to those simply wanting to enjoy a relaxing break whilst soaking up the sun with family and friends.

๐ŸŽช๐Ÿฆ๐Ÿดโ€โ˜ ๏ธ *DESEMBER BY OMARAMBA 2026* ๐Ÿค ๐ŸŒด๐Ÿ…Hierdie Desember gaan ons nie net vakansie hou nie, ons gaan behoorlik tekere gaan...
13/10/2026

๐ŸŽช๐Ÿฆ๐Ÿดโ€โ˜ ๏ธ *DESEMBER BY OMARAMBA 2026* ๐Ÿค ๐ŸŒด๐Ÿ…
Hierdie Desember gaan ons nie net vakansie hou nie, ons gaan behoorlik tekere gaan!
Ons het โ€™n vakansieprogram saamgestel wat selfs jou kinders van skermtyd sal laat vergeet. Ja, sรณ ernstig is ons oor pret! ๐Ÿ˜
๐ŸŽก *Karnaval-Kaperjolle*
Waar grootmense ook skielik dink hulle kan soos kinders aangaan.
๐Ÿฆ *Kallie se Safari-avontuur*
Geen paspoort nodig nie ,net โ€™n goeie avontuurlus!
๐Ÿดโ€โ˜ ๏ธ *Sarel se Seerower-skattejag*
Arrr! Die skat is versteekโ€ฆ en nee, Pa, dit is nie langs die koelhouer nie.
๐Ÿƒ *Boeresport-Bonanza*
Bring jou spoed, jou krag en jou beste verskoning vir wanneer jy verloor!
๐ŸŒด *Eiland-Kaperjolle*
Tropiese pret sonder vliegtuie, lughawe-rye of verlore bagasie.
๐Ÿค  *Die Wilde Weste*
Trek jou stewels aan en hou jou hoed vas... dinge gaan wild raak!
๐Ÿ… *Omaramba se (Pret)Olimpiese Spele*
Geen professionele ervaring nodig nie. โ€™n Kompeterende familie en onnodige selfvertroue sal voldoende wees!
Pak die kinders, die swemklere en jou sin vir humor. Die res van jou waardigheid kan jy maar by die huis los! ๐Ÿ˜‚
๐Ÿ“ Omaramba Vakansieoord
Geleรซ in Buffelspoort, oorkant Buffelspoortdam, Noordwes.
โ˜Ž๏ธ Bespreek! Bespreek! Bespreek!
Want โ€œons sal nog kykโ€ eindig gewoonlik in โ€œhoekom is daar nie meer plek nie?โ€
014 572 3004

๐ŸŽช๐Ÿฆ๐Ÿดโ€โ˜ ๏ธ *DESEMBER BY OMARAMBA 2026* ๐Ÿค ๐ŸŒด๐Ÿ…Hierdie Desember gaan ons nie net vakansie hou nie, ons gaan behoorlik tekere gaan...
07/10/2026

๐ŸŽช๐Ÿฆ๐Ÿดโ€โ˜ ๏ธ *DESEMBER BY OMARAMBA 2026* ๐Ÿค ๐ŸŒด๐Ÿ…
Hierdie Desember gaan ons nie net vakansie hou nie, ons gaan behoorlik tekere gaan!
Ons het โ€™n vakansieprogram saamgestel wat selfs jou kinders van skermtyd sal laat vergeet. Ja, sรณ ernstig is ons oor pret! ๐Ÿ˜
๐ŸŽก *Karnaval-Kaperjolle*
Waar grootmense ook skielik dink hulle kan soos kinders aangaan.
๐Ÿฆ *Kallie se Safari-avontuur*
Geen paspoort nodig nie ,net โ€™n goeie avontuurlus!
๐Ÿดโ€โ˜ ๏ธ *Sarel se Seerower-skattejag*
Arrr! Die skat is versteekโ€ฆ en nee, Pa, dit is nie langs die koelhouer nie.
๐Ÿƒ *Boeresport-Bonanza*
Bring jou spoed, jou krag en jou beste verskoning vir wanneer jy verloor!
๐ŸŒด *Eiland-Kaperjolle*
Tropiese pret sonder vliegtuie, lughawe-rye of verlore bagasie.
๐Ÿค  *Die Wilde Weste*
Trek jou stewels aan en hou jou hoed vas... dinge gaan wild raak!
๐Ÿ… *Omaramba se (Pret)Olimpiese Spele*
Geen professionele ervaring nodig nie. โ€™n Kompeterende familie en onnodige selfvertroue sal voldoende wees!
Pak die kinders, die swemklere en jou sin vir humor. Die res van jou waardigheid kan jy maar by die huis los! ๐Ÿ˜‚
๐Ÿ“ Omaramba Vakansieoord
Geleรซ in Buffelspoort, oorkant Buffelspoortdam, Noordwes.
โ˜Ž๏ธ Bespreek! Bespreek! Bespreek!
Want โ€œons sal nog kykโ€ eindig gewoonlik in โ€œhoekom is daar nie meer plek nie?โ€
014 572 3004
๐ŸŒ www.omaramba.co.za


26/09/2026

Omaramba Vakansieoord
26/09/2026

Omaramba Vakansieoord


Familie, swem en son!!Lekker by Omaramba Vakansieoord !
25/09/2026

Familie, swem en son!!
Lekker by Omaramba Vakansieoord !

๐Ÿ”ฅ BRAAINAWEEK BY OMARAMBA! ๐Ÿ”ฅOns het 4 en suite-eenhede beskikbaar vir 24โ€“27 September teen R1 370 per eenheid per nag.El...
24/09/2026

๐Ÿ”ฅ BRAAINAWEEK BY OMARAMBA! ๐Ÿ”ฅ

Ons het 4 en suite-eenhede beskikbaar vir 24โ€“27 September teen R1 370 per eenheid per nag.

Elke eenheid bied gerieflike verblyf vir 2 persone, met โ€™n privaat badkamer. Kom geniet die langnaweek, die braaivleis en die vakansie-atmosfeer by Omaramba! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

๐Ÿ“ Buffelspoort, oorkant Buffelspoortdam
๐Ÿ“ž Bespreek by 014 572 3004

24/09/2026

Address

Road D344, Buffelspoort
Rustenburg
0284

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 19:00
Saturday 07:00 - 14:00
Sunday 07:00 - 14:00

Telephone

+27145723004

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Omaramba Vakansieoord posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category