Die Watergat Pub, Lodge and Restaurant

Die Watergat Pub, Lodge and Restaurant Die plek waar geselskap altyd lekker is en waar vriende mekaar ontmoet. Kom geniet tyd saam jou famielie en vriende hier by die Watergat!

25/08/2016
Lekker kos van die Waterg*t
14/04/2016

Lekker kos van die Waterg*t

14/04/2016

Mense more aand die 15 de April het ons n lekker dans en n live sanger..... Ons het ook on dubble kwv en coke spesial vir R25....

09/04/2016

Goeie more mense, kom geniet vanaand dit saam ons hier by die G*t.... spesials is groot en shooters is goedkoop.
Lekker dag.

08/04/2016

Goeie dag mense, kom geniet die rugby Saterdag saam on hier by die g*t met rugby shooters vir R10 elk en 2 vir R15 asook klomp andere. Ons het lekker eet geregte teen goeie pryse. Brig jou famieie saam en kom geniet dit saam ons hier by die G*t.

Address

Plot Oorzaak JQ335, Kroondal, PTA Pad
Rustenburg

Telephone

+27145361000

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Watergat Pub, Lodge and Restaurant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share