HuisKruger RHS

HuisKruger RHS Van jong lat tot opgevoede jong volwassene met Christelike waardes wat sy drome najaag en uitleef.

10/09/2025
05/09/2025

Baie geluk aan mnr. Etienne von Gericke!
Hy is amptelik aangestel as Departementshoof van Tegnologie in die bestuur van RTT, IT, IGO en Tegnologie.

Ons is ongelooflik trots op jou en sien uit na die inspirasie en leiding wat jy in hierdie rol gaan bring. 💻📚✨

12 van 12! Lank, Langer, Jonathan...    🏉💚 RustieRugby styg al hoër! 💚🏉Baie geluk aan hierdie 12 koshuis-uitblinkers wat...
03/07/2025

12 van 12! Lank, Langer, Jonathan...



🏉💚 RustieRugby styg al hoër! 💚🏉
Baie geluk aan hierdie 12 koshuis-uitblinkers wat met trots hul plek in die Luiperds-span ingeneem het! 🐆 Huis Kruger Koshuis spog!

Julle harde werk, deursettingsvermoë en passie vir die spel maak ons vreeslik trots. Die toekoms van Rustie-rugby is blink! 🌟

Drie Huis Kruger-manne neem die afgelope naweek deel aan die 35-3 slagting teen die o.15-Griffons rugbyspan.        Hoër...
24/06/2025

Drie Huis Kruger-manne neem die afgelope naweek deel aan die 35-3 slagting teen die o.15-Griffons rugbyspan.


Hoërskool Rustenburg
Baie geluk met julle oorwinnig, Manne. Dit is 'n goeie begin voor die toer. Sterkte en ons sien uit na julle volgende tellings.

11 van 12! Ligvoetig, Ligvoetiger, Jason...    🏉💚 RustieRugby styg al hoër! 💚🏉Baie geluk aan hierdie 12 koshuis-uitblink...
22/06/2025

11 van 12! Ligvoetig, Ligvoetiger, Jason...



🏉💚 RustieRugby styg al hoër! 💚🏉
Baie geluk aan hierdie 12 koshuis-uitblinkers wat met trots hul plek in die Luiperds-span ingeneem het! 🐆 Huis Kruger Koshuis spog!

Julle harde werk, deursettingsvermoë en passie vir die spel maak ons vreeslik trots. Die toekoms van Rustie-rugby is blink! 🌟

10 van 12! Vlugtig, Vlugtiger, Tolla...   🏉💚 RustieRugby styg al hoër! 💚🏉Baie geluk aan hierdie 12 uitblinkers wat met t...
22/06/2025

10 van 12! Vlugtig, Vlugtiger, Tolla...



🏉💚 RustieRugby styg al hoër! 💚🏉
Baie geluk aan hierdie 12 uitblinkers wat met trots hul plek in die Luiperds-span ingeneem het! 🐆 Huis Kruger Koshuis spog!

Julle harde werk, deursettingsvermoë en passie vir die spel maak ons vreeslik trots. Die toekoms van Rustie-rugby is blink! 🌟

Address

H/v Von Wielligh En Kock Straat
Rustenburg
0300

Telephone

+27765788459

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when HuisKruger RHS posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to HuisKruger RHS:

Share

Category