Blueberry Hill Self Catering Apartments

Blueberry Hill Self Catering Apartments Blueberry Hills Self-Sorg Huis & Woonstelle is in St. Helenabaai geleë, 'n bekoorlike kusdorp aan die Kaapse Weskus.

Die huis is naby die gewilde Golden Mile-strand, Shelly Point en die hawe.

11/11/2025
Busy Building your house?In need of Long / Short Term Accommodation.Blueberry Hills have 3 x Self Catering Apartments Av...
09/05/2023

Busy Building your house?
In need of Long / Short Term Accommodation.

Blueberry Hills have 3 x Self Catering Apartments Available for Short or Long Term Stays.

Fully Equipped Apartments
Water & Electricity Included
DSTV Compact Included
Wi-Fi Included
No Pets Allowed
Secure Parking

R5 500 per month

1 month Deposit

NB: Not less than one month

Contact: Jaco - 084 527 0478 shoul you required any additional information.

*Terms and Conditions Apply*

14/12/2021

Last Chance for Bookings due to cancelation - Blueberry Hill House stay 7 nights and get 20% discount - max 8 people- Offer only valid from 14 Dec to 27 December 2021
Normal Price - R2500
Discounted Price - R2000 per night
For any enquiries please contact Jaco: 084 527 0478

02/12/2021

SPESIALE AANBIEDING:

Bespreek jou laaste wegbreek vir die jaar en kry 15% afslag - Slegs volgende datums beskikbaar:

21 Desember 2021 - 27 Desember 2021

E-pos:
bookings. [email protected]
Tel: 084 524 0478

Blueberry Hills Self-Sorg Huis & Woonstelle is in St. Helenabaai geleë, 'n bekoorlike kusdorp aan die Kaapse Weskus. Die huis is naby die gewilde Golden Mile-strand, Shelly Point en die hawe.

Die Hoofhuis beskik oor Drie Slaapkamers met 2 Volledige Badkamers, Groot Oopplan Kombuis en Leefarea asook aparte opwas.
Leefarea en Slaapkamers het skuifdeure wat uitloop op 'n "Wrap Around Deck" met 260° Berg en See uitsig.
Leefarea beskik oor 1 x Slaapbank asook 'n Enkelbed.
Toegerus met Ingeboude Braai asook Gas Braaier op die "Deck".

Daar is 'n gemeenskaplike tuin en veilige parkeerplek op die perseel.

Doendinge in St. Helenabaai sluit swem, hengel, walviskyk, snorkel, duik en gholf-speel in.

21/01/2021

Spesiale Aanbieding:

Kry 15% afslag vir 7dae of meer vanaf 21 Januarie tot 22 Februarie 2021!

Vakansie Verblyf Wes-Kaap!St Helena Baai.Moeg vir jou huisie kom skop jou skoene uit los sommer jou foon ook by die huis...
27/10/2020

Vakansie Verblyf Wes-Kaap!
St Helena Baai.
Moeg vir jou huisie kom skop jou skoene uit los sommer jou foon ook by die huis en geniet die uitsig oor die see!!
Gryp jou tas en kom kuier vir ons hier in die Wes-Kaap.
Ons het nog 'n paar plekke beskikbaar vir November en Desember.
Blueberry Self Sorg Woonstelle - November.
Spesiale Aanbieding - Bly 3 Nagte en betaal slegs vir 2!
Woonstel 1 - R750 per nag vir 2 persone
Woonstel 3 - R650 per nag vir 2 persone
Desember nog beskikbaar vanaf 01 - 23 Desember 2020
Blueberry Self Catering Huis - November
Minimum van 2 nagte
R2500 per nag vir 6 persone - kan tot 9 akkomodeer @ R150 pppn ekstra
Desember nog beskikbaar vanaf 01 Desember tot 23 Desember 2020.
Like ons Facebook Blad - Blueberry Hills Self-Catering Home & Apartments.
Besprekings kan ook op Lekkerslaap of Travelground gedoen word.
Kontak ons gerus by: 084 527 0478 / 079 888 5614
of epos: [email protected]

Spesiale Aanbiedings!!Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2!!(sluit langnaweek in September en November skoolvakansie uit)Aa...
15/09/2020

Spesiale Aanbiedings!!
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2!!
(sluit langnaweek in September en November skoolvakansie uit)
Aanbiedings slegs geldig vir Selfsorg Woonstelle.
R600 p/nag vir 2 persone.

Navrae en Besprekings kan gedoen word by:
[email protected]

Spesiale Aanbod slegs geldig vir Selfsorg Woonstelle - R600p/n vir 2 persone!!Vanaf September (langnaweek uitgesluit) to...
15/09/2020

Spesiale Aanbod slegs geldig vir Selfsorg Woonstelle - R600p/n vir 2 persone!!

Vanaf September (langnaweek uitgesluit) tot en met November (skoolvakansie uitgesluit)

Bly 3 Nagte en betaal slegs vir 2!

Bepalings en Voorwaardes geld.

Besprekings kan gedoen word by 084 527 0478 / 082 855 0163 / 082 450 7523 of epos: [email protected] of besoek Lekkerslaap.

15/09/2020

Address

11 Blueberry Drive, St Helena Bay
Saint Helena Bay
7390

Telephone

+27845270478

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Blueberry Hill Self Catering Apartments posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Blueberry Hill Self Catering Apartments:

Share