03/07/2026
Beskikbaar vir Desember.
Selfsorg vakansie woning. Ons huis bied plek vir 8 mense. Huis slaap 6, asook n aparte woonstel vir 2 met eie badkamer en kombuisie. Lekker groot tuin met n lekker braaikamer. 2 min stap na die see. Baie stil en privaat. Geen diere
Vir navrae: 077 494 1360
(GEEN FB NAVRAE ASB!!)