Casa Celtis Guesthouse

Casa Celtis Guesthouse It is a guesthouse situated in 42 Roy Campbell street in Sasolburg. It is a home away from home, where you can find warm hospitality and a nice breakfast.

13/02/2023
"The best team ever" Die "shut down" is verby en almal gaan huistoe. Dankie julle was 'n oulike span ouens.
23/09/2018

"The best team ever" Die "shut down" is verby en almal gaan huistoe. Dankie julle was 'n oulike span ouens.

Die Mogol Ringbalspan van Lephalale het die naweek by ons tuis gegaan. Hulle het deelgeneem aan die Nasionale Ringbal Kl...
05/06/2016

Die Mogol Ringbalspan van Lephalale het die naweek by ons tuis gegaan. Hulle het deelgeneem aan die Nasionale Ringbal Klub kampioenskappe.

Casa Celtis verskaf ook Honde Vriendelike verblyf. Ons het onlangs vir Balto die Kampioen Bullmastive en sy eienaar Ria ...
01/05/2016

Casa Celtis verskaf ook Honde Vriendelike verblyf. Ons het onlangs vir Balto die Kampioen Bullmastive en sy eienaar Ria gehuisves

Marnilene Celliers, Alldays Limpopo. Silwer in 60 meter en Brons medalje in 80 m. Tydens BCVO skole atletiek het Marnile...
01/05/2016

Marnilene Celliers, Alldays Limpopo. Silwer in 60 meter en Brons medalje in 80 m.
Tydens BCVO skole atletiek het Marnilene saam met haar oupa en ouma by die gastehuis gebly. Ons is baie trots op jou. Hoop ons sien julle weer volgende jaar

Address

Roy Campbell 42
Sasolburg
1947

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Casa Celtis Guesthouse posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Casa Celtis Guesthouse:

Share