30/07/2026
π€ πΆ BOEREMUSIEKNAWEEK 2026πΆπ€
Pak jou dansskoene in en kom geniet βn onvergeetlike naweek van boeremusiek, kuier en lekker geselskap by The Boathouse, Lake Umuzi, South Bank, Secunda.
π΅ Met die Klipwerf Orkes en verskeie ander boeremusiekorkeste
π
2β3 Oktober 2026
ποΈ Kaartjies:
* Naweekkaartjie β R180 p.p.
* Vrydag β R80 p.p.
* Saterdag β R150 p.p.
(Onder 12 gratis)
ποΈ Maak βn naweek daarvan!
Bespreek jou kampplek of akkommodasie en geniet alles wat Lake Umuzi bied.
π§ Akkommodasie & Kampering: [email protected]
π§ Kaartjieverkope: [email protected]
π± WhatsApp: 017 200 3303
π The Boathouse, Lake Umuzi, South Bank, Secunda
πΆππΊπΎ