03/10/2025
🎶🌾 Boeremusiek Naweek🌾🎶
17 – 18 Oktober 2025 🎻
Twee dae vol Boeremusiek, dans en kuier! 💃🪕
👉 Akkommodasie: [email protected]
👉 Kaartjies: [email protected]
Moenie wag nie bespreek jou plek en wees deel van hierdie lekker musiekfees! 🥳